30/07/2026
Dankie News62 dat jy die goeie nuus saam ons kon kom deel! Jy is al saam ons van dag 1 af en vir dit is ons baie dankbaar!
๐๐โจ๏ธ
Groot dankie aan ons bestuurslede Kim Taniele Jones en Chantelle Spangenberg wat jul weg oopstaan en die ekstra myl stap vir ons klub! Daar is nie genoeg woorde om ons dankbaarheid te beskryf nie. Ons weet daar is nog GROOT dinge oppad vir ons!
Sรณ word drome bewaarheid. ๐๐