Hoëveld Jagters en Wildbewarings Vereniging MP - Witbank Tak

Hoëveld Jagters en Wildbewarings Vereniging MP - Witbank Tak Die Jagsport in al sy fasette is groter as enige individu of persoonlike voorkeure
(1)

🎯 Hoëveld Jagters Witbank-Tak Skietdag! 🎯Kom geniet ’n lekker dag van skiet, kameraadskap en goeie gees saam met ons! 💥📅...
01/09/2026

🎯 Hoëveld Jagters Witbank-Tak Skietdag! 🎯

Kom geniet ’n lekker dag van skiet, kameraadskap en goeie gees saam met ons! 💥

📅 12 September 2026
📍 Dwandzani
🕖 Inskrywings: 07:00–08:00
🎯 Skiet begin: 08:30

Bring die familie, jou goeie gees en kom kuier saam! 🌿🔥

🏆🔥 HOËVELD JAGTERS – JAAREINDFUNKSIE 2026! 🔥🏆Ons nooi al ons lede, familie en vriende uit na ons Prysuitdeling & Spitbra...
01/09/2026

🏆🔥 HOËVELD JAGTERS – JAAREINDFUNKSIE 2026! 🔥🏆

Ons nooi al ons lede, familie en vriende uit na ons Prysuitdeling & Spitbraai! 🥩🎶 Kom kuier saam, vier die jaar se prestasies en geniet ’n heerlike aand in goeie geselskap.

📍 Dwandzani
📅 7 November 2026
🏆 Prysuitdeling – 14:00
🔥 Spitbraai – 16:00
🎟️ Lootjie-trekking – 18:00

💰 R300 p/p | Kinders onder 13: R200
🥤 Bring gerus jou eie coolbox met drinks.
👕 Drag: Gemaklik/netjies
⛺ Kamp- en chaletgeriewe beskikbaar.

🎟️ LOOITJIES IS OOK NOU TE KOOP!
R100 per kaartjie met 2 trekkings van R10 000 elk, direk EFT in die wenners se bankrekeninge! 💰

📞 RSVP voor 10 Oktober 2026 by Annatjie – +27 82 455 9465.

Kom sluit die jaar saam met Hoëveld Jagters op ’n hoogtepunt af! 🦌🔥

25/08/2026

Entries are closing soon!
Get your ticket today 🎯

17/08/2026

📢 JOIN US!

Want to become part of our group? 🇿🇦

👉 Use the link below to join/register through our online system.

🔗 Click the link and sign up today!

We look forward to welcoming you! 🙌

Hunters Portal - Professional hunting association management platform

17/08/2026
🏆 CHASA Nasionale Skietkompetisie – Prysuitdeling 🏆Wat ’n ongelooflike naweek van skiet, uitdagings en goeie kompetisie ...
17/08/2026

🏆 CHASA Nasionale Skietkompetisie – Prysuitdeling 🏆

Wat ’n ongelooflike naweek van skiet, uitdagings en goeie kompetisie in Bloemfontein! 🇿🇦🎯

Ons is ongelooflik trots op al ons skuts wat hul beste gegee het en ons vereniging met trots verteenwoordig het. 👏🏻

’n Groot baie geluk aan almal met julle prestasies! 🥇🥈🥉 Elke oefening, elke skoot en elke bietjie harde werk het uiteindelik vrugte afgewerp.

Trots op ons spanne! 💪🏻🎯🇿🇦

🎯 CHASA Nasionale Skietkompetisie – Dag 2 🇿🇦Dag 2 van die CHASA Nasionale Skietkompetisie in Bloemfontein is ook suksesv...
17/08/2026

🎯 CHASA Nasionale Skietkompetisie – Dag 2 🇿🇦

Dag 2 van die CHASA Nasionale Skietkompetisie in Bloemfontein is ook suksesvol afgehandel! 💪🏻

Vandag het ons die .22 Vlakteskiet en Veldskiet aangepak – twee uitdagende bane wat goeie konsentrasie, akkuraatheid en vaardigheid vereis het. 🎯🔥

Ons skuts het weer alles gegee en met trots ons vereniging verteenwoordig. Baie geluk aan elke skut met julle prestasies! 👏🏻

🏆 CHASA Nasionale Skietkompetisie – Dag 1 🏆Dag 1 in Bloemfontein is in die boeke! 🇿🇦🎯Vandag het ons die BigBore en .22 G...
17/08/2026

🏆 CHASA Nasionale Skietkompetisie – Dag 1 🏆

Dag 1 in Bloemfontein is in die boeke! 🇿🇦🎯

Vandag het ons die BigBore en .22 Ghonge geskiet. Wat ’n lekker dag vol fokus, uitdaging en goeie kompetisie! 💥

Baie geluk aan al ons skuts wat hul beste gegee het. Ons is trots op elkeen van julle! 👏🏻🇿🇦

12/08/2026

Address

Dwandzani Shooting Range, Dwandzani Plaas
Balmoral

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoëveld Jagters en Wildbewarings Vereniging MP - Witbank Tak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share