17/01/2022
Jabali Gym sessies skop amptelik more, die 18de Januarie, af! Kom maak gerus 'n draai vanaf 15h00 tot 16h00. Bespreek: https://forms.gle/aqo3DCawb6GwDdjLA
🤸🤸🤸
Onthou ons ope dag op die 25ste Januarie vanaf 15h00. Beperkte plekke beskikbaar, bespreek met die link: https://forms.gle/Y2M7nTnu1Q7FmPWZ7
First Jabali Gym Session - FREE