Ansa SA Boerperd Stoet

Ansa SA Boerperd Stoet Ansa SA Boerperd Stoet, eiendom van Fritz Oosthuizen, geleë naby die Augrabies waterval, is nog 'n relatiewe jong stoet, maar beslis een om dop te hou!

Die volgende perde sal môre op veiling wees. Augrabiese Valle Ruby Cabertnet, Augrabiese Valle Namaqua, Augrabiese Valle...
13/03/2023

Die volgende perde sal môre op veiling wees. Augrabiese Valle Ruby Cabertnet, Augrabiese Valle Namaqua, Augrabiese Valle Lager en Augrabiese Valle Merlot. Kontak gerus vir Andri of Néna vir navrae.

Augrabiese Valle Merlot, Augrabiese Valle Protea by Michmar Franco
26/09/2022

Augrabiese Valle Merlot, Augrabiese Valle Protea by Michmar Franco

Augrabiese Valle Lager, Uit Augrabiese Valle Diamant en Vlampies Eggo geteel.
26/09/2022

Augrabiese Valle Lager, Uit Augrabiese Valle Diamant en Vlampies Eggo geteel.

19/09/2022

Drie van die Ansa-meisies speel bietjie in die groot kamp. Die drie staan tans in Upington by Andri Oosthuizen en Larochelle de Klerk.
Augrabiese Valle Diamant
Augrabiese Valle Lyra
Tokoza Qashqui

Augrabiese Valle Diamant. Trained by Larochelle de Klerk. Upington.
13/09/2022

Augrabiese Valle Diamant.
Trained by Larochelle de Klerk.
Upington.

Eks n dag laat, maar baie geluk aan ons kampioen met jou 16de verjaarsdag! Dankie vir al die plesier en mooi vullens oor...
20/10/2021

Eks n dag laat, maar baie geluk aan ons kampioen met jou 16de verjaarsdag! Dankie vir al die plesier en mooi vullens oor die jare, ou seun. Ons is baie lief vir jou!

2019 Babies.
07/10/2020

2019 Babies.

Augrabiese Valle Ruby Cabernet. Augrabiese Valle Diamant x Vlampie's Eggo. Mooiste meisietjie. 😍😍 @ Augrabies, Northern ...
02/02/2020

Augrabiese Valle Ruby Cabernet. Augrabiese Valle Diamant x Vlampie's Eggo. Mooiste meisietjie. 😍😍 @ Augrabies, Northern Cape

Baie geluk aan MTH Lodge Holdings met die aankoop van hierdie twee pragtige reuns. Ons vertrou dat Augrabiese Valle Rakk...
15/12/2019

Baie geluk aan MTH Lodge Holdings met die aankoop van hierdie twee pragtige reuns. Ons vertrou dat Augrabiese Valle Rakker en Augrabiese Valle Shiraz vir julle baie plesier sal verskaf en dat hulle perfek gaan inpas by julle opset!

Lodikta Toffie, een van die perde met die mooiste geaardhede. Hier ry n jong ruiter met n baie moeilike agtergrond haar....
15/12/2019

Lodikta Toffie, een van die perde met die mooiste geaardhede. Hier ry n jong ruiter met n baie moeilike agtergrond haar. Dankie vir jou geduld ou Tof, jy is die lig in hierdie jong man se lewe.

Augrabiese Valle Shiraz is steeds te koop. Kontak my gerus op 0782064354.
28/11/2019

Augrabiese Valle Shiraz is steeds te koop. Kontak my gerus op 0782064354.

Ons wil graag drie nuwe babas aan julle voorstel! Grys baba is n merrievul, Augrabiese Valle Lyra uit Pandan Claret en M...
17/11/2019

Ons wil graag drie nuwe babas aan julle voorstel! Grys baba is n merrievul, Augrabiese Valle Lyra uit Pandan Claret en Michmar Franco, swart een is n hingsie, Augrabiese Valle Merlot uit Augrabiese Valle Protea en Michmar Franco. Die derde vul is ook n merrievul, Augrabiese Valle Namaqua uit Augrabiese Valle Sahara en Vlampie's Eggo, foto van haar sal volg. Baie geluk aan die nuwe mammas! Ons sien uit om te sien hoe hierdie drie sterre grootword!

Address

Witklip
Augrabies
8874

Telephone

0544517220

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ansa SA Boerperd Stoet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share