Orion 0/6 Welpies

Orion 0/6 Welpies Ons Supersterre!

13/06/2012

Hi Almal, kom so stuk stuk by die foto's uit - so 3 weke agter, bietjie hectic ... Sorry .... Eldorette

11/06/2012
11/06/2012

Hi Almal, sal later die week nog fotos laai. :-) Rentia

11/06/2012
06/06/2012

Hi Almal, ek wil binnekort aan n jaarboek begin werk van die rugby (wat ek gaan mooi edit ens). Kan almal asb 1 foto van hulle kind kies en dit vir my mail....of net daarop comment "jaarboek" op die foto. As daar nie een van jou seun is of jy nie self een het nie, laat weet my asb sodat ek Saterdag n foto kan neem. Ek wil my bes probeer om almal in te kry. Dankie Rentia. .... [email protected]

06/06/2012

Ek het nog 'n paar fotos gelaai . . . sorry maar ek het nie tyd om te edit nie. Sal sodra ek weer gap het nog n paar laai. RS

06/06/2012
02/06/2012

Hello Orie Fans . . . . ek sal foto's post soos ek op hulle werk en 'n kansie kry . . . so hou maar die album dop :-) Rentia ###

30/05/2012
Random from a Mom
30/05/2012

Random from a Mom

Address

8 Toinette St
Alberton
1448

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Orion 0/6 Welpies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share