PP Knifes

PP Knifes Alle messe is handgemaak deur Peet Prinsloo, en hulle is te koop. Kontak asb vir Peet deur vir hom n privaat boodskap te stuur. Bestellings is welkom

Hierdie is een van die klein 30mm gesekenk messies wat ek ook al gemaak het. Ek maak graag sulke messies op aanvraag.
31/10/2015

Hierdie is een van die klein 30mm gesekenk messies wat ek ook al gemaak het. Ek maak graag sulke messies op aanvraag.

31/10/2015

Alle messe en sakkies is hand gemaak deur Peet Prinsloo en almal is te koop. Kontak hom asseblief op hierdie blad vir enige navrae in verband met pryse of bestellings. Baie dankie

31/10/2015

Neem asseblief kennis dat alle messe nog afgewerk, blink en skerp gemaak moet word.

Big 6 Elephant 3x165mm 14C28N Lem. Handvatsel gemaak van Swart en Rooi Fibreglass. Sakkie gemaak van Kudu Leer.
31/10/2015

Big 6 Elephant 3x165mm 14C28N Lem. Handvatsel gemaak van Swart en Rooi Fibreglass. Sakkie gemaak van Kudu Leer.

Big 6 Lion 3x165mm 14C28N Lem. Handvatsel gemaak van Swart en Blou Fibreglass. Sakkie gemaak van Kudu Leer.
31/10/2015

Big 6 Lion 3x165mm 14C28N Lem. Handvatsel gemaak van Swart en Blou Fibreglass. Sakkie gemaak van Kudu Leer.

Hunter 12 Wardhog 3.5x211mm 14C28N Lem. Handvatsel gemaak van Swart Buffel horing. Sakkie gemaak van Kudu Leer.
31/10/2015

Hunter 12 Wardhog 3.5x211mm 14C28N Lem. Handvatsel gemaak van Swart Buffel horing. Sakkie gemaak van Kudu Leer.

Hunter 12 Wardhog 3.5x211mm 14C28N Lem. Handvatsel gemaak van Dymondwood Dakota met Charcoal Rubywood en Swart Ebbe hout...
31/10/2015

Hunter 12 Wardhog 3.5x211mm 14C28N Lem. Handvatsel gemaak van Dymondwood Dakota met Charcoal Rubywood en Swart Ebbe hout insetsels. Sakkie gemaak van Rob Leer.

Hunter 12 Wardhog 3.5x211mm 14C28N Lem. Handvatsel gemaak van Dymondwood Charcoal Rubywood. Sakkie gemaak van Kudu Leer.
31/10/2015

Hunter 12 Wardhog 3.5x211mm 14C28N Lem. Handvatsel gemaak van Dymondwood Charcoal Rubywood. Sakkie gemaak van Kudu Leer.

Hunter 03 3x217mm 14C28N Lem. Handvatsel gemaak van Swart en Rooi Fibreglass. Sakkie gemaak van Kudu Leer.
31/10/2015

Hunter 03 3x217mm 14C28N Lem. Handvatsel gemaak van Swart en Rooi Fibreglass. Sakkie gemaak van Kudu Leer.

Hunter 03 3x217mm 14C28N Lem. Handvatsel gemaak van Neon groen en swart fibreglass. Sakkie gemaak van kudu leer.
31/10/2015

Hunter 03 3x217mm 14C28N Lem. Handvatsel gemaak van Neon groen en swart fibreglass. Sakkie gemaak van kudu leer.

Hunter 21 3.5x211mm 14C28N Lem, Handvatsel gemaak van Fibreglass Resin en Swart en Wit katoen lap. Sakkie gemaak van Kud...
31/10/2015

Hunter 21 3.5x211mm 14C28N Lem, Handvatsel gemaak van Fibreglass Resin en Swart en Wit katoen lap. Sakkie gemaak van Kudu Leer.

Hunter 21 3.5x211mm 14C28N Lem.  Handvatsel gemaak van Wilde Olyf Hout met vlakvark tand en Swart Ebbe hout. Sakkie gema...
31/10/2015

Hunter 21 3.5x211mm 14C28N Lem. Handvatsel gemaak van Wilde Olyf Hout met vlakvark tand en Swart Ebbe hout. Sakkie gemaak van Rob leer.

Address

SX South Street 9 B
Rosh Pinah

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PP Knifes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share