16/04/2015
Baie sterkte aan al die skole wat saterdag deelneem aan die finale dag by Dr Malan. Baie dankie vir almal se reelings ek is seker dit gaan n reuse sukses wees. En n groot dankie aan mnr Piet van Wyk en NWU vir die borg van die reeks.Sport Groete Morne