17/06/2026
Neem asb kennis van die volgende rëelings in verband met ons weg wedstryd komende naweek teen Delicious:
Prys: R75 per persoon
Vertrek tyd:
11:30 - Wolseley Gemeenskapsaal
*Neem asb kennis dat die bus by Valley Funerals sal stop in die dorp (koop asb jou kos vooraf)
Hek pryse:
Volwassenes - R30
Hoërskool leerders - R30
Kinders onder 12 - R10
Vervoer - R10
Pensionarisse met bewys van ID
Kom ons staan bankvas agter ons boys in ons eerste wedstryd van die tweede rondte👏👏👏