Willowmore United Cricket Club

Willowmore United Cricket Club Cricket it is !

28/03/2026

NOTICE: Six-Aside Tournament

We regret to inform you that the tournament has been abandoned due to rain and poor pitch conditions.

Thank you for your continued support.

WUCCโ™ฅ๏ธ

๐Ÿ๐Ÿ”ฅ SIX-ASIDE TOURNAMENT ๐Ÿ”ฅ๐ŸGet ready for a day filled with action, energy, and top-class cricket! ๐Ÿ’ฅJoin us as teams go he...
26/03/2026

๐Ÿ๐Ÿ”ฅ SIX-ASIDE TOURNAMENT ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ

Get ready for a day filled with action, energy, and top-class cricket! ๐Ÿ’ฅ

Join us as teams go head-to-head in an exciting Six-Aside Tournament featuring:

โ€ข Willowmore United Cricket Club (Host)
โ€ข Masizahke 1
โ€ข Masizahke 2
โ€ข Camdeboo Cricket Club
โ€ข Steytlerville Cricket Club

Expect big hits, fast games, and unforgettable moments! ๐Ÿ’ช๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ“ Come support your team
๐ŸŽ‰ Great vibes, great cricket, great people

Donโ€™t miss out โ€” be there! ๐Ÿ™Œ

19/03/2026

Are there any recommended dates for Wickets and Vibes 3.0?

๐Ÿ๐Ÿ”ฅ SIX-ASIDE IS MOVING! ๐Ÿ”ฅ๐ŸBig news! Die Six-Aside toernooi skuif na WILLOWMORE! ๐Ÿ“Met die skuif beteken dit een dingโ€ฆ WUC...
17/03/2026

๐Ÿ๐Ÿ”ฅ SIX-ASIDE IS MOVING! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ

Big news! Die Six-Aside toernooi skuif na WILLOWMORE! ๐Ÿ“

Met die skuif beteken dit een dingโ€ฆ WUCC vat oor as die HOST! ๐Ÿ’ช๐Ÿ
Dis reg โ€” dis nou ons grond, ons vibes en ons dag om dit GROOT te maak! ๐Ÿ˜ค๐Ÿ”ฅ

Jansenville, dankie vir alles โ€” maar nou bring ons die hitte na Willowmore toe! ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ“… 28 Maart 2026
๐Ÿ“ Willowmore Sportsgronde

Verwag:
๐Ÿ”ฅ Harde cricket aksie
๐Ÿ”ฅ Goeie vibes
๐Ÿ”ฅ โ€™n Dag wat jy NIE wil mis nie!

Bring jou mense, bring jou energy โ€” ons maak memories! ๐Ÿ๐Ÿ”ฅ

WUCC wil graag โ€™n spesiale dankie sรช aan โ€™n anonieme persoonvir die energiedrankies geskenk vir die T20 Semi-Final,afgel...
10/03/2026

WUCC wil graag โ€™n spesiale dankie sรช aan โ€™n anonieme persoon
vir die energiedrankies geskenk vir die T20 Semi-Final,
afgelewer via die Kaptein.
Ons waardeer die ondersteuning vir ons span opreg.
Sulke gebare motiveer die spelers en wys dat die gemeenskap agter WUCC staan.

๐Ÿ’™ WUCC

WUCC se T20 Liga reis het ongelukkig in die semi-finaal tot โ€™n einde gekom nadat ons teen Masizakhe 1 vasgeval het. Alho...
09/03/2026

WUCC se T20 Liga reis het ongelukkig in die semi-finaal tot โ€™n einde gekom nadat ons teen Masizakhe 1 vasgeval het. Alhoewel die uitslag nie in ons guns was nie, is ons ongelooflik trots op ons spelers vir die harde werk, toewyding en gees wat hulle deur die hele kompetisie gewys het. Julle het die klub met trots verteenwoordig. ๐Ÿ
Baie geluk aan Stallions met die wen van die T20 Liga finaal. Dit is โ€™n groot prestasie en welverdiend.
Ons wil ook opreg dankie sรช aan al ons ondersteuners, borge en gemeenskap wat deur die hele liga agter WUCC gestaan het. Julle ondersteuning langs die veld, boodskappe van aanmoediging en bydraes tot die klub beteken ongelooflik baie vir ons. Sonder julle sou dit nie moontlik wees nie.
Die seisoen is egter nog nie verby nie. Ons fokus skuif nou na die Six-a-Side, waar WUCC steeds die trotse 2024โ€“2025 kampioene is. Ons sien uit daarna om weer ons beste krieket te speel en die klub se naam hoog te hou.

WUCC staan sterk โ€“ on to the next challenge! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ



04/03/2026

Practice makes perfect ๐Ÿ

๐Ÿ”ฅ๐Ÿ T20 SEMI-FINAL SHOWDOWN! ๐Ÿ๐Ÿ”ฅItโ€™s do-or-die time! ๐Ÿ’ฅWUCC ๐Ÿ†š Masizahke 1๐Ÿ—“ Semi-Final Clashโฐ 09:00 AM๐Ÿ“ Botanical GardensThe...
04/03/2026

๐Ÿ”ฅ๐Ÿ T20 SEMI-FINAL SHOWDOWN! ๐Ÿ๐Ÿ”ฅ
Itโ€™s do-or-die time! ๐Ÿ’ฅ

WUCC ๐Ÿ†š Masizahke 1
๐Ÿ—“ Semi-Final Clash
โฐ 09:00 AM
๐Ÿ“ Botanical Gardens
The stakes are high, the energy is electric, and only one team moves on to the FINAL! ๐Ÿ’ช๐Ÿ”ฅ
Come out and support the boys as they fight for a place in the championship! ๐Ÿ†

Bring your camp chairs, your gees, and your loudest cheers! ๐ŸŽ‰
Letโ€™s fill the sidelines and support our team all the way! ๐Ÿ’™๐Ÿ

๐Ÿ๐Ÿ๐Ÿ
01/03/2026

๐Ÿ๐Ÿ๐Ÿ

๐Ÿ˜”๐Ÿ˜”๐Ÿ˜”
28/02/2026

๐Ÿ˜”๐Ÿ˜”๐Ÿ˜”

Laaste tuis game vir die seisoen ๐Ÿ™.Kom en ondersteun WUCCShow some love โค๏ธ โค๏ธ
23/02/2026

Laaste tuis game vir die seisoen ๐Ÿ™.

Kom en ondersteun WUCC
Show some love โค๏ธ โค๏ธ

๐Ÿ๐Ÿ
22/02/2026

๐Ÿ๐Ÿ

Matchday! ๐Ÿ†

The Super 8s are here as look to build on their outstanding campaign. ๐Ÿ™Œ

Up next: defending champions, India, with all eyes on a blockbuster battle in Ahmedabad. ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ๐Ÿ‡ฎ๐Ÿ‡ณ

Donโ€™t miss a moment of the action. Live on SuperSport! ๐Ÿ“บ

Address

Willowmore
6445

Telephone

+27726766404

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Willowmore United Cricket Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category