26/11/2024
Tanki Tau en Jannie Taljaard albei by Klerksdorp Stoeiklub betrokke het Saterdagaand met verskeie pryse by die SA Stoei meriete aand weg gestap. Tankie vir vyf jaar agterneenvolgende nasionale kampioen en Jannie vir sy 10 jaar mylpaal as ere president van SA stoei en sy diens op die uitvorende komitee.