24/08/2026
๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ & ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐! ๐๐๏ธ ๐
โn Reuse BAIE DANKIE aan elke persoon wat deelgeneem het aan ons ๐๐ค๐๐๐ฉ ๐๐จ๐จ๐ญ๐ฃ๐ข๐ en op hierdie manier ons ๐๐๐ฅ๐ค๐จ๐ฆ ๐๐๐ฌ๐ญ๐๐ซ๐ง ๐๐จ๐ฎ๐ง๐ญ๐๐ ๐๐๐ฆ๐๐ฌ-๐ซ๐ฎ๐ข๐ญ๐๐ซ๐ฌ ondersteun het. ๐โค๏ธ
Elke kaartjie wat gekoop is, elke deel en elke woord van ondersteuning maak โn verskil. Ons waardeer elkeen van julle se ondersteuning ongelooflik baie! ๐๐ป
๐ ๐๐ ๐๐๐โฆ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐! ๐
๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐โฆ
๐ฅ๐ฅ๐ฅ
โจ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐
๐
! โจ
๐๏ธ Lootjie nr. ๐๐
๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐, Michaela! ๐ฅณ๐๐
Ons hoop jy geniet jou prys!
Aan almal wat deelgeneem het: ๐๐๐๐, ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ vir julle ondersteuning. โค๏ธ
Julle help ons om ons ruiters se drome en deelname aan die sport moontlik te maak. ๐๐
Saam maak ons โn verskil!
โค๏ธ๐ ๐๐๐๐ โ Ruiters met passie, mense met hart.