Golden Eagles RFC

Golden Eagles RFC Just live your life the Eagle way

Let's go πŸ’šπŸ’›
28/01/2026

Let's go πŸ’šπŸ’›

Die lys is uit...maak jou bestelling vroeg genoeg kontak besonderhede is op foto...so let's ignite the fire πŸ”₯ πŸ’šπŸ’›
26/01/2026

Die lys is uit...maak jou bestelling vroeg genoeg kontak besonderhede is op foto...so let's ignite the fire πŸ”₯ πŸ’šπŸ’›

04/01/2026

Dinsdag 06 Jan 2026 is die eerste samekoms vir die jaar 2026 waar ons alle nuwe en oud spelers sal verwelkom te same met lede van die gemeenskap wat bereid is om te wil dien op die bestuur vir die Rugby seisoen van 2026/2027
Ek herhaal net weer Dinsdag sal die AJV wees en dan skop ons amptelik Donderdag met eerste oefening af vir die jaar 2026

Hoop almal is veilig sover in die nuwe jaar en dat julle die feestyd geniet het met vriende en familiesπŸ’―
So nooi jou maat en sy maat se maat ook saam

Rugby groete
Admin

Address

( Bo-Radyn Farm)
Villiersdorp

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Golden Eagles RFC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share