Henry’s Rifle Stock Refurbishment

Henry’s Rifle Stock Refurbishment New stocks, refurbs and alterations to rifle stocks

Refurbishment van kolwe, met olie afwerking, vanaf R900. Checkering op kolwe word ook gedoen. Glassbedding van alle tipe...
03/12/2024

Refurbishment van kolwe, met olie afwerking, vanaf R900. Checkering op kolwe word ook gedoen. Glassbedding van alle tipes kolwe en aksies en Floating van die loop.
Nuwe recoil pads word opgesit.
Nuwe kolwe word Op bestelling gebou, en werk uit op ongeveer R8000 vir Amerikaanse Okkerneut kolwe
0834438872.
Henry Nabal

03/12/2024
Wil jou wapen nie Groeppeer nie.  Ek kan help.  Glassbedding, kroon oorsny, scope nagaan.  Kan ook jou kolwe oordoen en ...
03/12/2024

Wil jou wapen nie Groeppeer nie. Ek kan help. Glassbedding, kroon oorsny, scope nagaan.
Kan ook jou kolwe oordoen en geweer kompleet refueb. Doen Nielsen Sonic silencer asook skroefdraad. Moet nie wag nie. Bespreek jou plek nou!! Voor dit mal raak.
Nuwe kolwe word ook gedoen.
303 is my kos..
Eks in pretoria.
0834438872

Of dit nou n refurb is op die kolf, kompleet oordoen of nuwe kolwe.  Ons doen dit. Skroefdraad, reblue asook bedding en ...
16/10/2023

Of dit nou n refurb is op die kolf, kompleet oordoen of nuwe kolwe. Ons doen dit. Skroefdraad, reblue asook bedding en accurizing. Vir die beste pryse op Nielsen sonic silencer. Praat met my.
Doen ook checkering asook swart Ivoor tip en grips.

Mense die is n nuwe slaghuis in die Moot.  Hulle doen my vleis al vir 8 jaar.  Die beste wors wat jy gaan kry!!  Beste w...
08/09/2023

Mense die is n nuwe slaghuis in die Moot. Hulle doen my vleis al vir 8 jaar. Die beste wors wat jy gaan kry!! Beste wildsverwerking teen beste pryse!!

Everyone. Wie het dalk n Walther .22 geweer wat in pretoria is. Ons kort n sneller om te copy.  Wie kan help?
18/04/2023

Everyone. Wie het dalk n Walther .22 geweer wat in pretoria is. Ons kort n sneller om te copy. Wie kan help?

Refurb op n CZ kolf. Onder daai blink polly laag is daar mooi hout!!
14/11/2022

Refurb op n CZ kolf. Onder daai blink polly laag is daar mooi hout!!

Nuwe Fullstock kolf op die 303 gedoen. Asook n Nielsen Sonic Fritz opgesit.
14/11/2022

Nuwe Fullstock kolf op die 303 gedoen. Asook n Nielsen Sonic Fritz opgesit.

Address

Villieria
0186

Opening Hours

Monday 11:00 - 17:00
Tuesday 11:00 - 17:00
Wednesday 11:00 - 17:00
Thursday 11:00 - 17:00
Friday 11:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 11:00

Telephone

0834438872

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Henry’s Rifle Stock Refurbishment posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share