Upington Padel

Upington Padel Play the amazing sport of Padel now in Upington

Hoërskool Duineveld het vandag hulle LO-periode ’n bietjie anders aangepak! 🎾🙌Die leerders het lekker kom Padel speel by...
18/09/2026

Hoërskool Duineveld het vandag hulle LO-periode ’n bietjie anders aangepak! 🎾🙌

Die leerders het lekker kom Padel speel by Upington Padel. 💪🔥 Dankie vir die lekker energie ons hoop om julle sommer gou weer op die baan te sien!

Lekker Mexicano toernooi Upington Padel .Skryf nou in op die Playtomic toep en kom geniet dit saam ons.
11/09/2026

Lekker Mexicano toernooi Upington Padel .
Skryf nou in op die Playtomic toep en kom geniet dit saam ons.

🎾 Upington Padel Saturday Special! 🔥12 September 2026, come enjoy a game at Upington Padel for only R80 per hour! 🙌It’s ...
07/09/2026

🎾 Upington Padel Saturday Special! 🔥

12 September 2026, come enjoy a game at Upington Padel for only R80 per hour! 🙌

It’s a one day only special, so make sure you book fast and get your spot on court.

Bring your friends, enjoy the vibes and come make the most of the special with us! 💙💚

📲 Book now on Playtomic

💐 OPEN this Women’s Day!Get active, laugh together, and create memories that will last long after the final point.Bring ...
09/08/2026

💐 OPEN this Women’s Day!

Get active, laugh together, and create memories that will last long after the final point.

Bring the girls, enjoy some friendly competition, and celebrate Women’s Day the best way we know how—on the Padel court!

📲 Book your court today on Playtomic.

Soos belowe hier is nog lekker fotos van die toernooi wat gehou was Upington Padel . ń Spesiale dankie aan Upington Volk...
20/07/2026

Soos belowe hier is nog lekker fotos van die toernooi wat gehou was Upington Padel . ń Spesiale dankie aan Upington Volkswagen wat ń borg was by die toernooi.

17/07/2026

Kom geniet hierdie naweek ’n lekker potjie padel by Upington Padel en laai jou batterye ná ’n besige week weer vol. Ons sien jou op die baan!

Hier is so paar lekker aksiefotos van die naweek se Padeltoernooi. Nog fotos sal volg!!! Dankie Upington soos altyd het ...
16/07/2026

Hier is so paar lekker aksiefotos van die naweek se Padeltoernooi. Nog fotos sal volg!!! Dankie Upington soos altyd het julle die vibes gebring

🏆 PADEL TOERNOOI – Saterdag, 11 Julie 2026! 🎾Sluit by ons aan vir ’n dag van kompetisie, sport, gemeenskap en pret by Pa...
09/07/2026

🏆 PADEL TOERNOOI – Saterdag, 11 Julie 2026! 🎾

Sluit by ons aan vir ’n dag van kompetisie, sport, gemeenskap en pret by Padel Café Upington.

🍴 Se heerlike kosse beskikbaar:
• Sosaties
• Braai wors
• Boerewors rolletjies
• Croissants (ham & kaas of hoender, kaas & mayonnaise)
• Bagels (cream cheese, bacon & heerlike caramelised onion)

📞 Vir vooraf bestellings, kontak:
Moira-Jean Thomas
📱 082 413 8251

🎾🔥 UPINGTON PADEL – “OPEN DOUBLES” KOMPETISIE 🔥🎾Dis amper speeltyd, Upington! 💪Sluit by ons aan op 11 Julie 2026 (12:00–...
06/07/2026

🎾🔥 UPINGTON PADEL – “OPEN DOUBLES” KOMPETISIE 🔥🎾

Dis amper speeltyd, Upington! 💪
Sluit by ons aan op 11 Julie 2026 (12:00–19:00) vir ’n aksiebelaaide Americano-formaat dubbeltoernooi by Upington Padel.

🏆 Top 3 spanne wen pryse
👥 Slegs plek vir 21 spanne
➡️📱 Bespreek nou op die Playtomic-toep onder “Competitions”

Plekke is beperk moenie jou kans mis om mee te ding en die baan aan die brand te speel nie! 🔥

📞 Meer inligting: 072 512 8960

Nuwe sand is by Upington Padel se bane ingesit! 🎾🔥Maak seker jy is een van die eerstes om die bane te toets ná die vars ...
25/06/2026

Nuwe sand is by Upington Padel se bane ingesit! 🎾🔥

Maak seker jy is een van die eerstes om die bane te toets ná die vars “top-up”. Bespreek nou op Playtomic.

Address

Rondom Street
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:00 - 22:00
Tuesday 07:00 - 22:00
Wednesday 07:00 - 22:00
Thursday 07:00 - 22:00
Friday 07:00 - 22:00
Saturday 07:00 - 22:00
Sunday 07:00 - 22:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Upington Padel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category