20/01/2023
More almal hoop dit gaan goed. Ek hoop alles het goed verloop met almal wie kinders in die skool het veral die wat vir die eerste keer skool toe is. Die tyd het aangebreek. Ons begin volgende dinsdag die 24ste te oefen. Ek hoop om almal daar te sien.