MadHouse Racing

  • Home
  • MadHouse Racing

MadHouse Racing Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from MadHouse Racing, Sports Team, .

🏁 MadHouse Racing is TROTS! 🏁Wat ’n ongelooflike aand vir ons span by die National Hotrod Tour by Bosveld Wedren Klub! 💥...
07/06/2025

🏁 MadHouse Racing is TROTS! 🏁

Wat ’n ongelooflike aand vir ons span by die National Hotrod Tour by Bosveld Wedren Klub! 💥🔥 Baie geluk aan elkeen van ons MadHouse-bestuurders wat vanaand hul staal gewys het – julle maak ons regtig trots!

In die Hotrod-klas het ons gister ’n goeie oefenrondte gehad, maar ongelukkig het die motor vandag tydens die eerste oefensessie opgepak en kon ons nie verder deelneem nie. ’n Groot teleurstelling, maar ons sal nooit gaan lê nie! 💪🔧

Jayden Smith het in die 1660-klas uitstekend gevaar. Hy het 5de algeheel gekwalifiseer en was goed op dreef totdat ’n ongeluk hom ongelukkig laat onttrek het. Ons staan bankvas agter jou, Jayden! 🔥

Nadia Venter het tweede algeheel in die Stockrod-klas gekwalifiseer en het daardie momentum behou met ’n puik 2de plek vir die aand! Jy’s ’n kampioen, Nadia! 👏🏁

Ayden Bessinger, ons jong vuurvreter in die Junior Stockrods, het die wen in sy klas losgery – briljant gedoen, Ayden! 🏆🙌

Dankie aan almal wat MadHouse Racing ondersteun – hierdie span is familie, en ons beste kom nog! 🖤💛

#1660’s

Driver: Nadia Venter Class: StockrodsCar number:  #106
22/06/2023

Driver: Nadia Venter
Class: Stockrods
Car number: #106

Michael Myburgh  #127 📷: Truter Prinsloo
22/06/2023

Michael Myburgh #127

📷: Truter Prinsloo

Hennie Watkins  #86After!🍻🍻
22/06/2023

Hennie Watkins #86

After!

🍻🍻

Hennie Watkins  #86Before…
22/06/2023

Hennie Watkins #86

Before…

🙌🏁
01/01/2022

🙌🏁

01/12/2021

Address


Telephone

+27835077049

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MadHouse Racing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MadHouse Racing:

  • Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility?

Share