RealFit Claudette Olivier

RealFit Claudette Olivier Realfit Fitness, Weight Loss and Beauty

🔥 SPECIAL ALERT! 🔥Your favourite REALFIT SMARTFUEL is now on special!💥 Was R179 💥 NOW ONLY R140 for 750gStart your day w...
12/06/2026

🔥 SPECIAL ALERT! 🔥

Your favourite REALFIT SMARTFUEL is now on special!

💥 Was R179 💥 NOW ONLY R140 for 750g
Start your day with a breakfast that works as hard as you do.

REALFIT SMARTFUEL is more than just a cereal. It's a complete high-protein nutrition solution designed to keep you fuller for longer, support lean muscle, and help you stay on track with your health and weight-loss goals.

✅ 55 Key Nutrients
✅ High in Protein
✅ High in Fibre
✅ Omega 3 Enriched
✅ Low GI for Sustained Energy
✅ Pre & Probiotics for Gut Health
✅ 13 Vitamins
✅ 19 Amino Acids
✅ 10 Minerals
✅ Low Sugar
✅ GLP-Friendly

Each 750g tub includes a convenient portion scoop to make serving control simple and accurate.

Available in 3 delicious flavours:
🍫 Chocolate
🌿 Vanilla
🥜 Peanut Butter

Whether you're rushing to work, heading to the gym, or looking for a healthier breakfast option for the family, REALFIT SMARTFUEL delivers balanced nutrition, incredible taste, and lasting satisfaction in every bowl.

⚡ High Protein
⚡ High Fibre
⚡ Low GI
⚡ Supports Energy, Wellness & Lean Muscle

📦 750g Tub 💰 SPECIAL PRICE: R140
Stock is limited at this price.

Comment "SMARTFUEL" below or WhatsApp us to place your order today.

💜🧡 REALFIT SUPPLEMENTS – REAL RESULTS. REAL CHANGE. 🧡💜At REALFIT, we believe that every supplement should have a purpose...
06/06/2026

💜🧡 REALFIT SUPPLEMENTS – REAL RESULTS. REAL CHANGE. 🧡💜

At REALFIT, we believe that every supplement should have a purpose. That's why we have developed a range of products designed to support your weight loss, muscle-building, health, and wellness goals.

⭐ **REALFIT 100% Whey Protein** R695 1.65kg (60 servings)
Our everyday functional whey protein is ideal for active individuals looking to increase their protein intake, support muscle recovery, and maintain lean muscle mass.

✔ 21.8g Protein per serving
✔ Added BCAA's
✔ Added L-Glutamine
✔ Low Fat
✔ Low Carbohydrate
✔ Perfect post-workout or as a protein-rich snack

Available in delicious Chocolate, Strawberry, and Vanilla flavours.

🥤 **REALFIT GLP Smart Shake** @ R425 (750g) or R695 (1.5kg)
More than just a protein shake! Our GLP Smart Shake was specifically developed as a high-protein meal replacement to support clients using GLP-1 medications or following a weight loss journey.

✔ 32g Protein per double serving
✔ High Protein Meal Replacement
✔ Green Tea Extract
✔ Garcinia Cambogia
✔ L-Taurine
✔ L-Carnitine
✔ Supports appetite control
✔ Supports metabolism
✔ Helps preserve lean muscle during weight loss

Perfect for breakfast, lunch, or whenever you need a convenient, nutritious meal. Available in delicious Chocolate, Strawberry, and Vanilla or Coffee Mocha flavours.

🥚 **REALFIT Pure Protein (Lactose Free)** R720 1.5kg
Designed for individuals who are lactose intolerant or sensitive to dairy.

✔ Egg White Protein
✔ Soya Protein Isolate
✔ Lactose Free
✔ High Protein
✔ Easy Digestion
✔ Supports Lean Muscle Development

Available in delicious Chocolate, Strawberry, and Vanilla flavours.

🥣 **REALFIT SmartFuel High Protein Cereal** R179 -750g
A revolutionary high-protein cereal designed to keep you fuller for longer while providing complete daily nutrition.

✔ 55 Essential Nutrients
✔ 13 Vitamins
✔ 19 Amino Acids
✔ 10 Minerals
✔ Omega 3
✔ Low GI
✔ High Protein
✔ Pre & Probiotics
✔ Gluten Free
✔ Wheat Free
✔ Lactose Free

Perfect as a healthy breakfast, snack, or meal replacement option.
Available in delicious Chocolate, Peanut Butter, and Vanilla flavours.

💪 Also available:
✔ Creatine Monohydrate 250g @ R175
✔ Omega 3 @ R195 (90 Soft gel)
✔ Vitamin D3 with Coconut Oil @ R187 (90 soft Gel)

VIT D3 & OMEGA 3 – DIE KRAGPAKKET VIR GESONDHEID, GEWIGSVERLIES EN WELSTAND! Wanneer mense aan gewigsverlies d**k, fokus...
04/06/2026

VIT D3 & OMEGA 3 – DIE KRAGPAKKET VIR GESONDHEID, GEWIGSVERLIES EN WELSTAND!

Wanneer mense aan gewigsverlies d**k, fokus hulle dikwels net op kalorieë en oefening. Maar jou liggaam het die regte voedingstowwe nodig om optimaal te funksioneer, vet te verbrand en gesond te bly.

Waarom is Vitamien D3 belangrik?

Vitamien D3 staan bekend as die "Sunshine Vitamin" en speel 'n belangrike rol in:

✅ Ondersteun 'n gesonde immuunstelsel
✅ Help met sterk bene en spiere
✅ Ondersteun hartgesondheid
✅ Kan help om bui en energievlakke te verbeter
✅ Het anti-inflammatoriese eienskappe
✅ Ondersteun optimale hormoonfunksie

Navorsing toon ook dat lae Vitamien D-vlakke dikwels geassosieer word met moeiliker gewigsverlies en laer energievlakke.

Waarom Omega 3?

Omega 3 vetsure is noodsaaklike vette wat jou liggaam nie self kan vervaardig nie.

Omega 3 kan help met:

✅ Vermindering van inflammasie
✅ Ondersteuning van hartgesondheid
✅ Breinfunksie en konsentrasie
✅ Emosionele welstand en bui
✅ Ondersteuning van metaboliese gesondheid
✅ Vermindering van lewervet
✅ Ondersteuning van vetverlies en middellynvermindering

Wanneer inflammasie afneem en jou liggaam beter funksioneer, word dit makliker om jou gesondheids- en gewigsverliesdoelwitte te bereik.

Stel bekend: Die nuwe REALFIT Daily Wellness Range!

REALFIT VIT D3 @ R185 (90 Caps)
25mcg (1000 IU) met Kokosolie
✔ Hoë absorpsie
✔ Ondersteun immuniteit
✔ Sterker bene en spiere
✔ Beter welstand en energievlakke

REALFIT OMEGA 3 @ R195 (90 Caps)
✔ Suiwer kouewater visolie
✔ Ondersteun hart- en breingesondheid
✔ Help inflammasie verminder
✔ Ondersteun metaboliese gesondheid

Hierdie twee aanvullings vorm die perfekte daaglikse gesondheidskombinasie vir enige persoon wat hul gesondheid, energievlakke en gewigsverliesreis wil ondersteun.

REAL RESULTS. REAL CHANGE.

📦 Bestel joune nog vandag!

Did You Know?Your REALFIT GLP Smart Shake isn't just for cold shakes!This winter, try mixing your Coffee Mocha or Chocol...
04/06/2026

Did You Know?

Your REALFIT GLP Smart Shake isn't just for cold shakes!

This winter, try mixing your Coffee Mocha or Chocolate GLP Smart Shake with warm milk for a delicious, creamy, high-protein hot drink. It's the perfect way to stay warm while supporting your weight loss and fitness goals.

✅ High-Quality Protein
✅ Helps Keep You Fuller for Longer
✅ Supports Lean Muscle Maintenance
✅ Metabolic Support
✅ Delicious Coffee Mocha or Chocolate Flavour

Whether you're starting your morning, enjoying an afternoon pick-me-up, or looking for a healthy evening treat, your GLP Smart Shake can double as a comforting hot beverage without compromising your nutrition.

Winter Wellness Tip:
Mix your shake with warm (not boiling) milk and stir or blend well for the smoothest, most indulgent protein hot chocolate or mocha experience.

🔥 High Protein
🔥 Great Taste
🔥 Perfect for Cold Winter Days

The wait is over! REALFIT Pure Protein has officially landed.If you’ve been searching for a protein shake that actually ...
30/05/2026

The wait is over! REALFIT Pure Protein has officially landed.

If you’ve been searching for a protein shake that actually loves your stomach back, this is it. Say goodbye to the post-shake bloat and hello to our cleanest, smoothest formula yet.

Formulated with a premium blend of Egg White Protein & Soya Isolate, it’s 100% lactose-free, incredibly easy to digest, and designed to support your metabolism while keeping cravings at bay. No added sugar. No unnecessary fillers. Just clean nutrition that works.
Why you’ll love it:

High Protein: 16g of pure protein per serving.

Massive Value: A massive 1.5kg tub giving you 60 full servings.

Stomach Friendly: Zero lactose means absolutely no bloating.

Family Approved: Perfect for men, women, pregnancy, weight loss journeys, or a quick, healthy meal replacement for the whole family.

Choose your flavour:

🍓 Creamy Strawberry | 🍫 Rich Chocolate | 🤍 Classic Vanilla
Get Yours Today for Only R720!

Ready to upgrade your nutrition? Don't wait for stock to run

HOEKOM BEEN DIGTHEID SO BELANGRIK IS — VERAL VIR VROUE Baie vroue fokus op gewigsverlies… maar vergeet van iets wat net ...
25/05/2026

HOEKOM BEEN DIGTHEID SO BELANGRIK IS — VERAL VIR VROUE

Baie vroue fokus op gewigsverlies… maar vergeet van iets wat net so belangrik is: jou BEEN GESONDHEID.

Bone density (beendigtheid) verwys na hoe sterk en dig jou bene is. Sterk bene help om:
✔️ Frakture te voorkom
✔️ Jou liggaam sterk en mobiel te hou soos jy ouer word
✔️ Postuur, balans en krag te ondersteun
✔️ Osteoporose (“bros bene”) te voorkom

Ná die ouderdom van ongeveer 30 begin ons natuurlik beenmassa verloor — en by vroue versnel dit dikwels ná menopouse weens laer estrogeen vlakke.

DIT KAN BEEN DIGTHEID LAAT DAAL:
❌ Min weerstandsoefening / geen strength training
❌ Te min proteïen
❌ Tekorte aan kalsium & Vitamien D
❌ Baie streng diëte of onder-eet
❌ Rook en oormatige alkohol
❌ Lang periodes van stres
❌ Min beweging
❌ Hormonale veranderinge

WAT MOET JOU BEENMASSA WEES OP ’N SMART SKAAL?

Smart skale wys gewoonlik “Bone Mass” in kilogram — dit is ’n skatting van jou beenmassa gebaseer op jou gewig en liggaamsamestelling.

ALGEMENE RIGLYNE VIR VROUE:
▫️ Klein raam / laer gewig vroue: ongeveer 2.6– 2.8kg
▫️ Gemiddelde vroue: ongeveer 2.6 –3.0 kg
▫️ Groter of meer gespierde vroue: ongeveer 3.0 – 3.4+ kg

⚠️ GEVAARTEKENS:
🚨 As jou beenmassa baie laag is vir jou liggaamsgrootte
🚨 As dit oor tyd aanhou daal
🚨 As jy menopouse bereik en spiermassa verloor
🚨 As jy gereeld pyn, swakheid of frakture ervaar

Belangrik: Smart skale gee net ’n algemene aanduiding. Die mees akkurate toets vir been digtheid is ’n DEXA scan wat osteoporose kan opspoor.

HOE BOU ONS STERKER BENE?
✅ Doen gereeld strength training / gewigte
✅ Kry genoeg proteïen
✅ Kry sonlig
✅ Bly aktief en beweeg daagliks
✅ Vermy “crash diets”
✅ Prioritiseer hormoon- en algemene gesondheid

SUPPLEMENTS WAT KAN HELP MET BEEN DIGTHEID:
💊 Kalsium
💊 Vitamien D3
💊 Magnesium
💊 Vitamien K2
💊 Kollageen
💊 Proteïen / Whey protein
💊 Omega-3

💪 Sterk spiere en sterk bene gaan hand aan hand.

By RealFit glo ons:
🏋️‍♀️ Strength training is nie net vir gewigsverlies nie
🦴 Dit beskerm jou bene, metabolisme en onafhanklikheid
❤️ Gesondheid is ’n langtermyn belegging in jou toekoms

Moenie wag tot jou liggaam jou forseer om aandag te gee nie. Begin nou bou aan ’n sterk liggaam van binne af. ✨

24/05/2026
Ek wil gou iets deel wat ek baie sien met kliënte op Retatrutide of Tirzepatide Party mense verloor ongelooflik vinnig g...
24/05/2026

Ek wil gou iets deel wat ek baie sien met kliënte op Retatrutide of Tirzepatide

Party mense verloor ongelooflik vinnig gewig… en ander voel hulle gewig staan amper stil, al eet hulle minder. Dan d**k hulle dadelik die peptide werk nie vir hulle nie

Maar baie keer is dit nie die peptide nie… dis die liggaam wat ondersteuning kort.

Die 2 grootste tekorte wat ek oor en oor sien by mense wat sukkel om gewig te verloor, is:

1. Vitamine D
2. Magnesium

As jou Vit D en Magnesium laag is, beïnvloed dit jou hormone, bloedsuiker, energie, inflammasie, slaap en selfs hoe goed jou liggaam reageer op GLP-1 peptides.

Dis hoekom party mense:
• baie moeg voel
• cravings het
• swak slaap
• stadig verloor
• baie water hou
• of nie dieselfde appetite suppression kry nie

Ek sien regtig ’n verskil wanneer kliënte hul tekorte begin regstel

Wat ek gewoonlik aanbeveel:
✔️ Vitamine D3 – 5000 IU per dag
✔️ Magnesium Glycinate – 300–400mg saans

Magnesium help ook baie vir stres, slaap, recovery en suiker cravings — iets waarmee baie vroue struggle.

Onthou, peptides is ’n tool… maar die liggaam moet nogsteeds reg funksioneer vir die beste resultate 💜

Jy kan nie verwag jou metabolism moet optimaal werk as jou liggaam klaar uitgeput en nutrient deficient is nie.

Werk aan die foundations ook:
✔️ Protein
✔️ Water
✔️ Sleep
✔️ Movement
✔️ Vitamins & minerals
✔️ Stress management

Dis waar die magic eintlik begin

💪 HOEVEEL PROTEÏEN MOET ‘N VROU BO 50 INNEEM? 💪Soos ons ouer word, verloor ons natuurlik spiermassa. Minder spiere betek...
19/05/2026

💪 HOEVEEL PROTEÏEN MOET ‘N VROU BO 50 INNEEM? 💪

Soos ons ouer word, verloor ons natuurlik spiermassa. Minder spiere beteken ‘n stadiger metabolisme, minder krag, meer moegheid en moeiliker gewigsverlies. Daarom raak proteïen BAIE belangrik na 50.

👉 ‘n Goeie riglyn vir vroue bo 50:
Ongeveer 1.6 – 2g proteïen per kilogram liggaamsgewig per dag.

Voorbeeld:
✔️ 70kg vrou = ongeveer 110g – 140g proteïen per dag

Proteïen help met:
✅ Vetverlies
✅ Spierbou en spierbehoud
✅ Sterker bene
✅ Minder cravings
✅ Meer energie
✅ Gesonde veroudering

Goeie proteïen bronne:
🥚 Eiers
🍗 Hoender
🥩 Maer vleis
🐟 Vis
🥛 Jogurt & maaskaas
🥤 RealFit Proteïen shakes & SmartFuel
🌱 Bone & peule

Die grootste fout wat baie vroue maak?
Hulle eet te min proteïen en te min kos oor die algemeen — en dan sukkel die liggaam om vet te verloor en sterk te bly.

REAL FIT glo nie in “eet minder en ly” nie.
Ons glo in slim voeding wat jou liggaam voed, versterk en ondersteun ❤️

Address

Umzumbe

Telephone

0828872510

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when RealFit Claudette Olivier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to RealFit Claudette Olivier:

Share