Kurland Soccer News

Kurland Soccer News Giving the latest kurland football news

what a match between kurland strikers fc vs BITOU Peter costmos fc final score kurland Strikes fc 3- 2 Bitou peter costm...
28/02/2026

what a match between kurland strikers fc vs BITOU Peter costmos fc
final score
kurland Strikes fc 3- 2 Bitou peter costmos fc

FRIENDLY MATCH ⚽KURLAND STRIKES FC VS PETER COSTMOS FC  15:00PM KURLAND SOCCER FIELD
28/02/2026

FRIENDLY MATCH ⚽

KURLAND STRIKES FC VS PETER COSTMOS FC
15:00PM
KURLAND SOCCER FIELD

Goeie naand alle sokker- aanhanger 😊 veraand was n wonderlike aand saam Flames Fc om te sien hoe die span oefen op n Vry...
27/02/2026

Goeie naand alle sokker- aanhanger 😊 veraand was n wonderlike aand saam Flames Fc om te sien hoe die span oefen op n Vrydag aand ,die uithouvermoë en gees was saam hulle op die veld .⚽🏅

27/02/2026

Goeie dag ,sokker aanhangers! Ons is trots om hierdie bladsye van die Crags sokker nuus te hê waar ons julle op hoogte hou met di nuutste sokkernuus en-tellings😊.
Vir paar jare in die Crags was daar net (4) vier sokker spanne sedert 2014 tot 2023 bekend as (KK-stars) Kurland King Stars FC, Black Stars FC,Kurland Strikers FC en (YG) Young Generation FC. Ongelukkig het Young Generation FC in die jare van 2020-2023 uitmerkaar gegaan na wonderlike tye in die Plettenberg Bay Plaaslike Liga sokker gespeel het en die liga meer as een keer gewen het.
In 2025 tot onlangs het (3) drie spanne aangesluit,naamlik Flames Fc ,Juventus Fc en Young Warriors.Vandag kyk ons na (6)ses van di Crags se beste spanne ,hoe hulle speel en op n gereelde basis oefen .⚽🥅

Address

Everwhere
The Crags
6602

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kurland Soccer News posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category