09/01/2026
GUT HEALTH WORKSHOP
🧬 GUT HEALTH WORKSHOP 2026
Aanhoudende "bloating", moegheid en hormonale simptome
word dikwels verbind aan gut-disfunksie en metaboliese regulasie.
Hierdie werkswinkel fokus op die kliniese agtergrond van gut health, hormone en GLP-1 — en hoe dit jou liggaam beïnvloed.
Besonderhede:
📅 7 Februarie 2026
⏰ 09h00
📍 Evolve20 – Sonstraal Heights ,Durbanville
💰 R450 per persoon
Epos na [email protected]
Ingesluit:
✔ Gut workshop met Andriëtte Norman
✔ InBody assessering
✔ Hormone & GLP-1 praatjie met dieëtkundige Janine Niehaus
✔ Ontbyt wrap & cappuccino
✔ 2 GRATIS EMS training sessies voucher vir E-volve 20 - Sonstraal Heights