Schweizer-Reneke Rolbalklub Bowling club

Schweizer-Reneke Rolbalklub Bowling club Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Schweizer-Reneke Rolbalklub Bowling club, Sport & recreation, Schweizer-Reneke.

Bestuur ingestem vir volgende termyn :President : Daan LubbeVise-President : Wimpie ViljienSekretaresse : Mari de Jager ...
10/08/2024

Bestuur ingestem vir volgende termyn :

President : Daan Lubbe
Vise-President : Wimpie Viljien
Sekretaresse : Mari de Jager
Kompetisie sekretaris : Willie v Zyl
Werwing en bemarking : Mari de Jager
Tesourier : Nico Kilian

Dankie vir die vertroue wat julle in ons stel.
Dis n eer om julle te dien

Schweizer Reneke Ons eie Laura Fouche is die Seniors Meesters Dames KAMPIOEN!!! INTERVAAL DISTRIK HET UITMUNTEND PRESTEE...
10/06/2024

Schweizer Reneke
Ons eie Laura Fouche is die Seniors Meesters Dames KAMPIOEN!!!

INTERVAAL DISTRIK HET UITMUNTEND PRESTEER.

Geluk aan Hartswater se manne ook.

This weekend, the top under 30s and Veterans were in action in the Northern Cape Bowls Under 30 and Veteran Masters.

Beaconsfield Park Bowling Green Club hosted the under 30s, while the veterans played at Sol Plaatje West End Bowls Club, with all the finals being played at Sol Plaatje.

In the under 30 Masters, it was the in form CP Mathewson who was crowned champion, after defeating Driaan van Niekerk in the finals.

Kieran Kelly, the defending champion managed to secure bronze, after he came out victorious over Diann Cilliers from Sishen.

The mens veteran final was between Danie Koekemoer and Gert Opperman, both from Hartswater. In the end, Danie walked away as the champion for 2024.

In third place was Stephan Enslin from Sishen and in fourth was Wimpie du Toit from Hartwater.

The veteran ladies final was closely contested between Michelle van Zyl and LAURA FOUCHE. Laura secured the victory by one shot in the end, to be crowned champion.

In third place was Elmarie Anderson and in fourth was Louisa Williams.

Bowls South Africa Bowls 1Sport4Life

https://www.facebook.com/100057177890308/posts/960390895876831/?app=fblBaie geluk Wimpie
05/06/2024

https://www.facebook.com/100057177890308/posts/960390895876831/?app=fbl

Baie geluk Wimpie

Congratulations to Wimpie Viljoen and Gustav vd Merve who won a bronze medal at the IBD Visual Impaired and Physically Disabled World Championships in the B8 Mixed Pairs catagory.

The entire province is extremely proud of you.

Bowls South Africa Bowls 1Sport4Life

Die uitslae van die Intervaal gemengde pare 2024. 1. Rico en Annatjie McLeod. 2. Daan Lubbe en Suzette van Wyk. 3. Laura...
26/05/2024

Die uitslae van die Intervaal gemengde pare 2024.

1. Rico en Annatjie McLeod. 2. Daan Lubbe en Suzette van Wyk. 3. Laura Fouchè en Jonathan van der Schyff. 4. Neels de Lange en Renet Schoeman.

Die eerste 3 spanne gaan deur na die Noord-Kaap Rolbal gemengde pare 2024

Baie geluk aan julle vanaf julle Buurklub, SCHWEIZER RENEKE. Sondagoggend langs die baan, terwyl ek die mans se semi fin...
15/04/2024

Baie geluk aan julle vanaf julle Buurklub, SCHWEIZER RENEKE.

Sondagoggend langs die baan, terwyl ek die mans se semi finale (Noordkaap viere te Kimberley) gekyk het, was ek net ongelooflik trots op Intervaal se Bloemhof mansspan.
Al het hulle nie 1ste plek verower nie, het hulle Intervaal met briljante rolbal-vernuf verteenwoordig.
Ek kry die gevoel dat 2024 net die begin was van groter sukses volgende jaar.

TOTSIENS OOM PIET... Wat 'n voorreg was dit om Piet Nel se betrokkenheid in Rolbal te kon hê...Sy bydrae en leierskap sa...
15/04/2024

TOTSIENS OOM PIET... Wat 'n voorreg was dit om Piet Nel se betrokkenheid in Rolbal te kon hê...
Sy bydrae en leierskap sal altyd by ons bly.

WELGEDAAN SCHWEIZER RENEKEDie afgelope Saterdag en Sondag, 6 en 7 April, het die Intervaal viere kompetisie plaasgevind ...
08/04/2024

WELGEDAAN SCHWEIZER RENEKE
Die afgelope Saterdag en Sondag, 6 en 7 April, het die Intervaal viere kompetisie plaasgevind te Schweizer Reneke Rolbalklub.
Wenners in die Dames afdeling, SCHWEIZER RENEKE .
In die Mans afdeling, Bloemhof.

Schweizer Reneke se Mansspan het derde gekom en kwalifiseer ook om deur te gaan na Kimberley volgende naweek.

2de Plekke Christiana dames en Vryburg mans.

3de plekke Hartswater dames en Schweizer Reneke mans

27/03/2024

Saterdag 23 Maart
Re-unie KLAS 1984
Die jaar van 1984 se matrieks het hulle vaardighede op die rolbalbaan kom wys, en heerlik saam ons gekuier

Address

Schweizer-Reneke

Telephone

+27828881348

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Schweizer-Reneke Rolbalklub Bowling club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share