Sannieshof Golf Club

Sannieshof Golf Club Sannieshof Golf Club is a small but very enthusiastic golf club in the heart of North west.

Dis weer sulke tyd!!🏌️‍♀️🩷Ons jaarlikse Vroue golf dag is om die draai.HOU DIE DATUM OOP: SATERDAG, 8 AUGUSTUS 2026.
22/06/2026

Dis weer sulke tyd!!🏌️‍♀️🩷

Ons jaarlikse Vroue golf dag is om die draai.

HOU DIE DATUM OOP: SATERDAG, 8 AUGUSTUS 2026.

Saam met ons Outisme Bewustmakings-golfdag het ons 'n inleurkompetisie gehad.Baie geluk aan Emma Wheeler en WJ Botha van...
28/04/2026

Saam met ons Outisme Bewustmakings-golfdag het ons 'n inleurkompetisie gehad.

Baie geluk aan Emma Wheeler en WJ Botha van Laerskool Sannieshof wat as wenners aangewys is.

Ons Outisme Bewusmakings-Gholf Dag was 'n REUSE SUKSES.Hierdie dag het AL ONS VERWAGTINGE OORTREF.Met 'n stampvol baan e...
28/04/2026

Ons Outisme Bewusmakings-Gholf Dag was 'n REUSE SUKSES.
Hierdie dag het AL ONS VERWAGTINGE OORTREF.

Met 'n stampvol baan en onderteuning van die hele gemeenskap rondom ons kan ons net sê DANKIE, DANKIE en nogmaals DANKIE!

Ons wil elke speler, uitstaller, ondersteuner en spesiaal ons borge bedank vir die groot impak wat hulle op hierdie dag en die sukses daarvan gehad het.

Baie dankie aan Carien van den Berg (Ons Spesiale Storie) vir al jou leiding en insette van wat hierdie dag behels en waar ons 'n verskil kan help maak.

Alle fondse van hierdie dag word aan die in gebed fonds asook die Leersentrum geskenk vir die bevordering van hulle fasiliteite en dienste om kinders met outisme en hule gesinne by te staan.

Baie baie dankie aan elkeen wat by hierdie dag betrokke was.

AUTISM GOLF DAY - WHAT TO EXPECT!🫟🎨Something for everyone!🏃‍♂️Fun for the kids:🤸‍♀️Jumping Castle, Soft Play, Play Park,...
20/04/2026

AUTISM GOLF DAY - WHAT TO EXPECT!

🫟🎨Something for everyone!
🏃‍♂️Fun for the kids:
🤸‍♀️Jumping Castle, Soft Play, Play Park, Play Park

🍭For the Sweet tooth:
🍨Waffles, Candy, Baked Goods, Ice Cream, Slush Puppy, Milkshakes

🌭To eat:
🥧🍪Boerewors Rolls, Russian rolls, Pies, Samosas, Adult Ice creams, Muffins, Coffee & Tea

🏷️Shopping:
🎁Gifts, Cement Goods, Toys, Tupperware, Bath Bombs

27/02/2026

As mamma van ’n seuntjie met spesiale behoeftes beteken sulke inisiatiewe vir my ongelooflik baie. 💙

Dankie aan Sannieshof Golfklub wat bereid is om hul harte én hul baan oop te maak vir bewusmaking.

Kom ondersteun die dag – elke bydrae help om ’n gemeenskap te bou waar kinders soos Pieter verstaan en aanvaar word. 💙🧩

27/01/2026

Address

Corner Of Kerk Street And N14
Sannieshof
2760

Opening Hours

Monday 09:00 - 02:00
Tuesday 09:00 - 02:00
Wednesday 09:00 - 02:00
Thursday 09:00 - 02:00
Friday 09:00 - 02:00
Saturday 09:00 - 02:00

Telephone

0832356487

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sannieshof Golf Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sannieshof Golf Club:

Shortcuts

Share