19/08/2026
18 en 19 September. TANKWA KAROO TOERISME wegbreek. Ons bly die naweek by DΓ Doer Padstal . Ons verskaf die voertye, kos, tente en al die kamptoerusting, so.... jy sorg net dat jy in langebaan kom vrydag 18 September die oggend teen 9uur. Dan vertrek ons Tankwa toe. Dis so 2 en n half uur se travel. Baie avonture en lekker kuier in die natuur met n live show die saterdag aand.
Kontak Johan Nel by +27 83 226 1728 vir meer inligting.