Tekkies vir tjokkers tot tieners

Tekkies vir tjokkers tot tieners Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tekkies vir tjokkers tot tieners, 65 Unie Street, Rustenburg.

2 April Outisme Bewustheidsdag 💙
02/04/2024

2 April Outisme Bewustheidsdag 💙




20/02/2024
Kom maak ‘n verskil!! Ons samel weer tekkies vir Tjokkers tot Tieners in. Bring jou tekkies wat te klein is, na Laerskoo...
20/02/2024

Kom maak ‘n verskil!! Ons samel weer tekkies vir Tjokkers tot Tieners in. Bring jou tekkies wat te klein is, na Laerskool Vastrap se ontvangs, en maak ‘n verskil in minder bevoorregte kinders se lewens!





Catherine Oelofse oorhandig bruikbare pare tekkies, wat sy met haar projek ingesamel het, aan die verteenwoordiger van d...
21/06/2023

Catherine Oelofse oorhandig bruikbare pare tekkies, wat sy met haar projek ingesamel het, aan die verteenwoordiger van die Lighthouse Kinderhuis, me. Elsa Doubell.

Dankie Laerskool Vastrap dat julle ‘n verskil gemaak het. 👟

Bring jou te klein tekkies na Laerskool Vastrap.  Ons gee dit vir minderbevoorregte kinders.
26/05/2023

Bring jou te klein tekkies na Laerskool Vastrap. Ons gee dit vir minderbevoorregte kinders.

Bring jou gebruikte tekkies vir minder bevoorregte kinders na Laerskool Vastrap se Sumi-dag! 👟Kom ons maak ‘n verskil!💙
04/05/2023

Bring jou gebruikte tekkies vir minder bevoorregte kinders na Laerskool Vastrap se Sumi-dag! 👟
Kom ons maak ‘n verskil!💙

Maak ‘n verskil! Kom handig jou gebruikte tekkies in, by Laerskool Vastrap se ontvangs. Ons gee dit vir minder bevoorreg...
03/05/2023

Maak ‘n verskil! Kom handig jou gebruikte tekkies in, by Laerskool Vastrap se ontvangs. Ons gee dit vir minder bevoorregte kinders.
❤️💙💛❤️💙💛❤️💙💛❤️💙💛❤️💙💛





Bring jou gebruikte tekkies na Laerskool Vastrap se ontvangs. Ons gee dit vir minder bevoorregte kinders.  Kom ons maak ...
29/04/2023

Bring jou gebruikte tekkies na Laerskool Vastrap se ontvangs. Ons gee dit vir minder bevoorregte kinders. Kom ons maak ‘n verskil! 👟





Dankie vir die ondersteuning!Saam maak ons ‘n verskil!
01/06/2022

Dankie vir die ondersteuning!
Saam maak ons ‘n verskil!

Bring jou te klein tekkies na Laerskool Vastrap se ontvangs, en help ander maats so!
08/04/2022

Bring jou te klein tekkies na Laerskool Vastrap se ontvangs, en help ander maats so!

Address

65 Unie Street
Rustenburg
0299

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tekkies vir tjokkers tot tieners posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share