09/09/2026
Die aanvraag is groot so ons het besluit om die dae so te verander. Maandae tot Vrydae 16h30 vir die wat dit net 2x per week kan bywoon of net sekere dae volgens die kids se ander buitemuurse aktiwiteite. Verkieslik 2x per week pluk verseker die vrugte. Die meisies het al so mooi gegroei, geleer en ontwikkel. Ons gooi beslis nie net bal nie. Ek is trots op elke liewe ene en verwelkom al die nuwes wat wil begin. Stuur asb whatsapp Petro
- 079 056 9427