Frans Joubert -Riversdal- Skietbaan

Frans Joubert -Riversdal- Skietbaan Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Frans Joubert -Riversdal- Skietbaan, Gun range, -34. 10991999602819, 21. 241503124831194, Riversdale.

Kom en skiet saam 8 Augustus, Frans Joubert Skietbaan
31/07/2026

Kom en skiet saam
8 Augustus, Frans Joubert Skietbaan

06/04/2026
03/04/2026

Ons wens al ons lede ’n geseΓ«nde Paasnaweek toe. ✝️

Mag julle die tyd saam met familie en vriende geniet, maar ook stil word en onthou waaroor hierdie naweek werklik gaan – die opoffering wat vir ons gemaak is.

Bly veilig en geniet die langnaweek.

28/03/2026

🎯 Aktiwiteite vir April 🎯

April is propvol aksie.
Van die opwindende veldskiet, tot presisie groeperingskiet β€” daar is iets vir elke skut πŸ”₯

Kom wees deel van die aksie!

Ons sien julle op die baan πŸ’ͺ


20/03/2026

Baie dankie aan ons borg SSK vir hul volgehoue ondersteuning en borgskap van die skietdag β€” dit maak alles moontlik.

Ook β€˜n groot dankie aan elke deelnemer wat opgedaag het en die dag β€˜n sukses gemaak het.

Laastens, baie dankie aan die Baanoffisiere vir al die harde werk agter die skerms. Ons waardeer dit opreg! 🎯

πŸ”₯🎯 SJB Skietdag – Trots Geborg deur SSK 🎯πŸ”₯Sluit by Suidkaap Jagters en Bewarings vereniging  en SSK  aan op 14 Maart vir...
25/02/2026

πŸ”₯🎯 SJB Skietdag – Trots Geborg deur SSK 🎯πŸ”₯

Sluit by Suidkaap Jagters en Bewarings vereniging en SSK aan op 14 Maart vir ’n opwindende dag op die baan by Soetmelksrivier!

πŸ”« Skiet Besonderhede:
β€’ 6 Bane:
β€’ 3 Ghong bane
β€’ 3 Teiken bane
β€’ 30 skote
β€’ ’n Lekker, uitdagende dag vir alle deelnemers

πŸ’° Inskrywingsfooi:
β€’ R350 per persoon
β€’ R450 per persoon indien jy nΓ‘ 11 Maart inskryf.
Ete in gesluit

πŸ“ Registrasie:
Teken in via die skakel om jou plek te verseker:
https://www.suidkaapjagters.co.za/shooting-day-entry-form/

πŸ“ Venue: Soetmelksrivier
https://maps.app.goo.gl/jTmLFbQGc5HgNWSf8?g_st=ac

⚠️ Belangrik: Gehoorbeskerming is verpligtend vir alle skuts én toeskouers.
Skryf betyds in om die laatfooi te vermy.

A.g.v Bek en klouseer gaan al die voertuie se wiele en almal wat inkom se skoene gesaniteer word.

Ons sien uit daarna om julle almal op 14 Maart by die skietpunt te sien! πŸ’₯πŸ‘Š

Address

-34. 10991999602819, 21. 241503124831194
Riversdale
6670

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Frans Joubert -Riversdal- Skietbaan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share