09/07/2026
Reitz Netbalklub kan met groot trots aankondig dat Van Zyl’s ons borg is! 🏐
Ons as Reitz Netbalklub wil graag ons borg bedank. Dankie dat julle in ons span glo en bankvas agter ons staan.
Die girls lyk baie netjies in hulle baadjies.
Dankie vir julle ondersteuning. Ons waardeer julle.
Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie.