08/04/2026
๐ ๐๐ฟ๐ถ๐ฒ๐ธ๐ฒ๐๐ฝ๐ฟ๐ฒ๐๐๐ฎ๐๐ถ๐ฒ โ ๐๐ต๐ฟ๐ถ๐๐๐ผ๐ฝ๐ต๐ฒ๐ฟ ๐ฉ๐ผ๐น๐๐ฐ๐ต๐ฒ๐ป๐ธ
Ons is ongelooflik trots om Christopher Volschenk se uitstekende krieketprestasies te deel! ๐
Christopher het tydens die afgelope vakansie aan die Capital Cup in Pretoria deelgeneem, waar hy vir die ECCA U18-span gespeel het teen sterk kompetisie van groot skole.
๐น Hoogtepunte van die toernooi:
๐
Aangewys as Man of the Match teen Irene U18 (4 paaltjies & โn vang)
๐ฏ Altesaam 13 paaltjies in 20 overs
๐ฅ 2de beste bouler van die hele toernooi
๐ Span eindig bo-aan die puntelys en speel in die finaal
๐ Baie geluk, Christopher โ ons is trots op jou!