KwaadFiks

KwaadFiks Welkom by die KwaadFiks e-Handel Winkel! Waar ons fiks raak, spiere bou, en kwaad word!

Of jy nou net begin of reeds 'n veteraan is in die stryd teen die gewigte, hier sal jy klere en bykomstighede vind om soos 'n Kwaad Aap te oefen.

πŸš€ DANKIE PTA THROWDOWN!Wat β€˜n EPIC naweek! πŸ’ͺπŸ”₯Dankie aan almal wat kom kuier het by ons gazebo en ons atlete gecheer het....
10/02/2025

πŸš€ DANKIE PTA THROWDOWN!
Wat β€˜n EPIC naweek! πŸ’ͺπŸ”₯
Dankie aan almal wat kom kuier het by ons gazebo en ons atlete gecheer het. Julle is next-level awesome! πŸ’―
Tag jouself as jy daar was! πŸ“Έ

πŸ’£ Hier kom die manne!Connor, Johan, Dylan & Henk is gereed om die kompetisie flenters te slaan! πŸ‹οΈβ€β™‚οΈπŸ”₯Hierdie manne weet...
07/02/2025

πŸ’£ Hier kom die manne!
Connor, Johan, Dylan & Henk is gereed om die kompetisie flenters te slaan! πŸ‹οΈβ€β™‚οΈπŸ”₯
Hierdie manne weet wat werk – en dit is Kwaadfiks! πŸ‡ΏπŸ‡¦
Kom moedig hulle aan en chill saam by ons gazebo!

πŸ”₯ Vandag stel ons ons dodelike dames bekend!πŸ’₯ Ontmoet die girls Carna, Sybel, Charlene & Saskia – gereed om die kompetis...
07/02/2025

πŸ”₯ Vandag stel ons ons dodelike dames bekend!
πŸ’₯ Ontmoet die girls Carna, Sybel, Charlene & Saskia – gereed om die kompetisie op te blaas. πŸ’ͺπŸ”₯
Hierdie chicks dra Kwaadfiks, en jy kan ook! Kom sien hulle in aksie! πŸ‹οΈβ€β™€οΈ
πŸ“ Ons gazebo – kom chill & moedig aan!

πŸ’ͺπŸ”₯ Maak gereed vir die Pretoria Throwdown 2025!Ons is amptelik in die game met Kwaadfiks, die varsste oefendrag in die l...
05/02/2025

πŸ’ͺπŸ”₯ Maak gereed vir die Pretoria Throwdown 2025!
Ons is amptelik in die game met Kwaadfiks, die varsste oefendrag in die land. πŸ‡ΏπŸ‡¦
πŸ‘‰ Waar? PTA Voortrekker Monument, Pretoria, Suid Afrika
πŸ‘‰ Wanneer? 7 & 8 Feb
πŸ‘‰ Hoekom? Omdat Kwaadfiks die nuwe naam in oefendrag is!
Kom sΓͺ hallo by ons gazebo en ontmoet ons atlete! πŸ‹οΈβ€β™€οΈπŸ‹οΈβ€β™‚οΈ

11/12/2024

Waar ons fiks raak, spiere bou, en kwaad word! Of jy nou net begin of reeds 'n veteraan is in die stryd teen die gewigte, hier sal jy klere en bykomstighede vind om soos 'n Kwaad Aap te oefen.

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KwaadFiks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to KwaadFiks:

Share

Category