BOMFA SQUAD

BOMFA SQUAD Meer as net rugby. Dis familie, toewyding, en trots. Ons vorm leiers – op én van die veld af. Ons is BOMFA Rugby! Afrigting met doel.

Mentorskap met hart.
📍Pretoria | Sluit aan: forms.office.com/r/UXn204NV8c

Junie Vakansie = Rugby Kamp! Sluit vandag aan by BOMFA se vakansie program. Vir meer inligting volg die skakel hieronder...
12/06/2026

Junie Vakansie = Rugby Kamp!

Sluit vandag aan by BOMFA se vakansie program.

Vir meer inligting volg die skakel hieronder...💫

https://forms.gle/LYNE84LxbD4EYfXb6

Net ’n paar oomblikke van die oefenveld af 💛🏉Leer, speel, groei en geniet elke sessie saam.BOMFA Rugby Akademie, waar jo...
25/03/2026

Net ’n paar oomblikke van die oefenveld af 💛🏉

Leer, speel, groei en geniet elke sessie saam.

BOMFA Rugby Akademie, waar jong spelers ontwikkel.

Vandag vier ons Menseregtedag, ’n dag wat ons herinner dat elke kind die reg het om te groei, te droom, te speel en die ...
21/03/2026

Vandag vier ons Menseregtedag, ’n dag wat ons herinner dat elke kind die reg het om te groei, te droom, te speel en die geleentheid te kry om hul volle potensiaal te bereik.

By BOMFA Rugby Akedemie glo ons daaraan om meer as net rugbyspelers te bou, ons bou selfvertroue, dissipline, respek en ’n sterker toekoms.

Kom ons hou aan om ons jeug te bemagtig en ruimtes te skep waar elke kind waardevol, gesien en ondersteun voel.

Gelukkige Menseregtedag, Suid-Afrika! 🇿🇦

Wil jy hê jou kind moet groei in vaardigheid, selfvertroue en karakter deur rugby? Kontak BOMFA Rugby Akedemie vandag nog.

Elke kind het potensiaal.Nie elke kind kry die regte leiding nie.By BOMFA Rugby Akademie leer jou kind:• Hoe om selfvert...
20/02/2026

Elke kind het potensiaal.
Nie elke kind kry die regte leiding nie.

By BOMFA Rugby Akademie leer jou kind:

• Hoe om selfvertroue te bou.
• Hoe om druk te hanteer.
• Hoe om deel van ’n span te wees.
• Hoe om nooit op te gee nie.

Ons fokus op tegniek, dissipline en karakter want talent alleen is nie altyd genoeg nie.

As jy wil hê jou kind moet groei, sterker word en reg ontwikkel, dan is dit tyd.

📲 Skryf vandag in https://forms.gle/oxRQHRgz71ZopHdU8 .
Moenie wag tot die seisoen jou inhaal nie.

SKOOL HET WEER BEGIN EN RUGBY PROEWE IS OP PAD 🏉Dis tyd om voor te berei. Kinders wat ernstig is oor rugby en gereed wil...
21/01/2026

SKOOL HET WEER BEGIN EN RUGBY PROEWE IS OP PAD 🏉

Dis tyd om voor te berei. Kinders wat ernstig is oor rugby en gereed wil wees vir die komende proewe, kan nou inskryf by Coach Llewellyn.

Fokus op vaardighede, tegniek en selfvertroue ,voorbereiding maak die verskil op proefdag.

📌 Skryf vandag nog in.
📌 Beperkte plekke beskikbaar.
📌 Moenie wag tot dit te laat is nie.

Kontak Coach Llewellyn op 076224 7467 en kry jou kind proef-gereed.

Dankie aan Coffee Fox vir die heerlike bederf op ons laaste dag van die BOMFA Desember Rugby Kamp Vrydag. ’n Kouë Freezo...
15/12/2025

Dankie aan Coffee Fox vir die heerlike bederf op ons laaste dag van die BOMFA Desember Rugby Kamp Vrydag. ’n Kouë Freezo ná ’n warm rugby sessie was presies wat die manne nodig gehad het. Groot waardering vir julle ondersteuning en julle het ons da ekstra spesiaal gemaak.

BOMFA Groete

🏉🏈g

Die BOMFA Desember Rugby Kamp is in volle gang en kyk net hoe straal die kinders!Vol glimlagte, energie, spanwerk en har...
10/12/2025

Die BOMFA Desember Rugby Kamp is in volle gang en kyk net hoe straal die kinders!
Vol glimlagte, energie, spanwerk en harde werk. Dis presies waaroor rugby gaan: groei, disipline, selfvertroue en sommer baie pret saam vriende.

Elke sessie bou sterker spelers en sterker karakters.

Dankie aan elke ouer wat hul kinders bring, hulle gee alles op die veld.

3–12 Desember | 08:00–10:00 | LS Elarduspark
R100 per sessie

Ouers wat nog wil aansluit, stuur gerus ’n WhatsApp: 076 224 7467

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BOMFA SQUAD posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category