Sheer Perfection

Sheer Perfection Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Sheer Perfection, Van Ryneveld Ave, Pretoria.

I’m (Nadia) in salon and taking bookings today! Your dream colour is waiting 🤍✨
08/12/2025

I’m (Nadia) in salon and taking bookings today! Your dream colour is waiting 🤍✨

Vandag staan ek en d**k jys een Merkwaardige Jong vrou wat die lewe gaan betree met soveel oemf! Ek wonder wat sou ma sê...
29/09/2022

Vandag staan ek en d**k jys een Merkwaardige Jong vrou wat die lewe gaan betree met soveel oemf!

Ek wonder wat sou ma sê? Wow, jy het absoluut stunning gelyk! Ons, ek en pappa is onmenslik lief vir jou!

Ek kan nie wag om te sien hoe gaan jy in die nuwe fase van jou lewe blom nie!

Mag God se hand oor jou wees en jy net shine my kind!!!

Die Waarde van 'n pa is prysloos! Jys ons rots, ons Anker ons oor en ons redder as dit by gewone goedjies Kom. Dankie my...
19/06/2022

Die Waarde van 'n pa is prysloos! Jys ons rots, ons Anker ons oor en ons redder as dit by gewone goedjies Kom. Dankie my liefste man, pappa eggenoot
.n.e._s

My Klein klitsgras jys 'n wonderlike 6maande jonk! My bring soveel vreugde tot ons Lewens. My handsome hartedief wat alm...
07/01/2022

My Klein klitsgras jys 'n wonderlike 6maande jonk! My bring soveel vreugde tot ons Lewens. My handsome hartedief wat almal sien as veilig! Kosbare Kleine bekkie

Thanks Xenia for this!!!
16/12/2021

Thanks Xenia for this!!!

Jys perfek! Slaap so rustig die tyd van die oggend nog op my skoot! Dankie Here vir jou, jy hou my veote op die grond. L...
22/11/2021

Jys perfek! Slaap so rustig die tyd van die oggend nog op my skoot! Dankie Here vir jou, jy hou my veote op die grond. Lief vir jou kelin Wiandré

Wanneer ons so lekker slaap op 'n warm somers middag
14/10/2021

Wanneer ons so lekker slaap op 'n warm somers middag

Love this top! I feel My life is on track and shinning bright like a diamond 💎 is my thing for today😘❤️
09/10/2020

Love this top!

I feel My life is on track and shinning bright like a diamond 💎 is my thing for today😘❤️

Address

Van Ryneveld Ave
Pretoria
0045

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sheer Perfection posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share