Affies Klub600

Affies Klub600 Klub 600 is die Afrikaanse Hoër Seunskool se Rugby Ondersteunersklub. Besigheidsure en Algemene inligting:
Skolerugby wedstryddae.

Nasionale en provinsiale rugbywedstryde gespeel op Loftus. Fasiliteit sluit stiptelik om 22:45. Geen drank word op Sondae toegelaat nie. Geen drank tydens wedstryde word toegelaat nie. Koeldrankverkope tydens wedstryde. Tee en koffie is deurentyd beskikbaar. Braaipakke word te koop aangebied na afloop van wedstryde. Rugby word op alle vlakke ondersteun in 'n goeie gees.

Affies vd PBHS🇬🇳🇬🇳
08/08/2026

Affies vd PBHS
🇬🇳🇬🇳

Uitslae 1 Augustus: Affies vs Noordheuwel🇬🇳🇬🇳🇬🇳
02/08/2026

Uitslae 1 Augustus: Affies vs Noordheuwel

🇬🇳🇬🇳🇬🇳

27/07/2026
Rugby uitslae: 25 Julie teen Maritzburg.Welgedaan almal!!🇬🇳🇬🇳
25/07/2026

Rugby uitslae: 25 Julie teen Maritzburg.
Welgedaan almal!!🇬🇳🇬🇳

07/07/2026
Wat ’n dag om te onthou!Klub 600 se gholfdag op 11 Junie by Woodhill Country Club was ’n groot sukses. Van uitstekende g...
19/06/2026

Wat ’n dag om te onthou!

Klub 600 se gholfdag op 11 Junie by Woodhill Country Club was ’n groot sukses. Van uitstekende gholf en lekker geselskap tot goeie gees en onvergeetlike oomblikke op die baan – dit was werklik ’n besonderse dag.

’n Opregte dankie aan elke speler, ondersteuner en veral ons borge wat hierdie dag moontlik gemaak het. Julle ondersteuning maak ’n groot verskil en help om Klub 600 se visie en passie vir rugby en gemeenskap uit te bou.

Dankie dat julle saam met ons die dag so spesiaal gemaak het. Ons sien reeds uit na die volgende een!

⛳🏌️‍♂️💙

Address

1 Lynnwood Road
Pretoria
0002

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Affies Klub600 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Affies Klub600:

Shortcuts

Share