05/12/2025
Fotos van ons jaarlikse prysuitdelingsaand.
Baie geluk aan al die wenners.
Spesiale woord van geluk aan die volgende spelers wat ons prestige pryse gewen het:
Braam Scheepers - Victor Ludorum
Santa Mitchell - Victrix Ludorum
Jeanne-Marie le Roux - Compair Trofee vir beste buite prestasie
Sakkie van Staden - Trofee vir beste vordering