Oosie Junior Hokkie Klub

Oosie Junior Hokkie Klub Ontwikkel passie vir hokkie van jongs af. Seuns en dogters van O/7 tot O/13 welkom. Ons leer jou al Oosie Junior Hokkie klub. Sien uit om almal daar te sien.

Alle ouderdomme, seuns en dogters welkom. Woensdae en vrydae van 16h00 tot 17h15 by Hoërskool Oos-Moot hokkie velde. Kom ontwikkel jou vaardighede en passie vir die spel van 'n jong ouderdom af. Liga wedstryde word gespeel in 3de kwartaal. Vir meer inligting kontak Liza Meyer 0829037832 of Mev Myrtle Grobler 0828201989.

Address

Hoërskool Oos-Moot, Haarhoffstraat 1120, Villieria
Pretoria
0084

Telephone

0828201989

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oosie Junior Hokkie Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category