09/12/2025
Hi julle...ek het iets op my hart♥︎
🌸Ons as vroumense is soveel sterker as wat ons eintlik besef.
🌸Veral as dit kom by ons liggame.
🌸Hoe freaken amazing het God die vroulike liggaam geskape.
🌸Man o man..ons, deur middel van God se genade en guns bring kinders in hierdie wêreld en dra hulle vir 9 maande binne jou eie liggaam...I mean wow!!!!
🌸Dit klink en was vir my baie weird gewees.
🌸Na kids verander mens se liggaam.
🌸Ander kom weer amper heeltemal reg and ander sukkel.
🌸Dis ook ok want nie een van ons liggame is dieselfde nie.
🌸Ek is bevoorreg om uit baie atletiese familie te kom, so vir my is dit lekker en makliker om te oefen en resluts te kry maar dit bly harde werk.
🌸Veral mentally.
🌸Ek staan glad nie daarvoor dat mens net jouself moet laat gaan nie.
🌸Nie as jy getroud is of net nie meer omgee nie of net vol verskonings is om nie gesond te wil lewe nie.
🌸Baie van ons doen die goed aan ons eie liggamne...why?
🌸Wil mens nie so lank moontlik aktief en gesond leef nie?
🌸Mense, 'n goed opgevoede liggaam lyk net better op die oog af en glo my al is dit so bietjie vetsug wat afgeskud word gaan mens regtig egtig better voel en lyk.
🌸Mens voel net better en mens is gelukkiger.
🌸Glo my.
🌸Moet nie net opgee na 3 maande nie.
🌸Dit vat jare maar begin net.
🌸Kom aan die gang.
🌸Eet gesond, drink en rook minder en oefen oefen oefen! Mamma weet waarvan sy praat...🥰
🌸Ek is by Fitberi in Jan. Kom book 'n free demo sessie en kom kyk wat ons gym alles aanbied.
🌸Elkeen van ons weet ons kan beter doen as tans.
🌸Hou op met die verskoning en maak 'n "stand" en begin jou lewe verander.
🌸Sluit aan by ons gym.
🌸Kom ons span help julle op julle journey...glo my, jy gaan eendag vir my dankie sê en baie trots wees op jouself dat jy die regte besluit gemaak het.
🌸Don't let yourself go...EVER!
WORK HARD ON YOURSELF AND DO IT FOR THE GLORY TO GOD.
Baie liefde
MK♡