17/09/2026
Is dit daardie tyd van die dag wanneer jy ’n hupstoot kort?
Soms is al wat jy op ’n besige dag nodig het, ’n goeie koppie koffie en ’n paar minute om net weer asem te skep.
Maak ’n draai by Toro vir varsgebroude koffie en ’n welverdiende blaaskans.