19/07/2026
Het jy ons by PHS se Opedag gesien?
Nou is jou kans om self te kom ervaar waaroor ringtennis gaan!
π
Dinsdae & Donderdae
π 17:15
π Oorkant die stadion in Dorpstraat
Bring βn vriend en kom sluit by ons aan β ons kan nie wag om julle te ontmoet nie! πͺπ
Richter Van Tonder Marcia van Tonder Emelia Olley Carla Craig