19/09/2026
📣 NASIONALE FINAAL | INTERSKOLE REDENAARS 📣
Baie sterkte aan Fleur Roberts, ’n Graad 3-leerder in Bryanston Parallel Medium, wat vandag deelneem aan die Interskole Redenaars Nasionale Finaal! 🏆🎤
Dit is vir ons ’n groot voorreg om deel te kan wees van jou spreekreis en om jou besonderse redenaarstalent te sien skitter! Ons is ongelooflik trots op jou!
*Foto is geplaas met die nodige toestemming van die betrokke ouer en leerder