04/11/2026
Seker die warmste dag op die kalender met temperature van tot 35° en 'n ANC rally kon nie die geesdrif demp van die 2 spanne van die Kudus nie. 🔥🔥
Kudu Blitz en die Horns & Hides het die Polokwane Kudus Rugbyklub mooi verteenwoordig by die 7's Ball-in-ball-out toernooi. 🏉🏉
Goeie gees, lekker rugby, spanbou en karakter is deel van ons manne se mondering. Go Kudus!! ☀️👍