Eben Smit Wild en Gastehuis

Eben Smit Wild en Gastehuis Kom geniet 'n onvergeetlike wegbreek vir die hele gesin op hierdie bosveld buffelplaas. Veilige en n

05/01/2021
Eben Smit Wild en Gastehuis is op ’n lieflike wildsplaas net 35 km vanaf Polokwane. Dié plaas is die tuiste van verskeid...
30/12/2020

Eben Smit Wild en Gastehuis is op ’n lieflike wildsplaas net 35 km vanaf Polokwane. Dié plaas is die tuiste van verskeidenheid wildlewe en spog met ’n groot aantal voëlspesies.

Die gastehuis het 4 slaapkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer. Verder is daar ook ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, linne, handdoeke, kas en dakwaaiers in elke kamer.

Gaste kan in die gemeenskaplike sitkamer ontspan of op die stoep wat reg rondom die huis strek. Gaste kan ook die gemeenskaplike braai-area gebruik of swem op die plaas.

Doendinge wat op die plaas geniet kan word, sluit perdry, wildritte, visvang, swem en voëlkyk in.

Bring die hele gesin vir 'n bosveld wegbreek!

Pryse: R850 per dubbelkamer per nag, ontbyt en wildsrit ingesluit.

Skakel 082 799 6176/083 628 6127 en bespreek nou jou wegbreek!

Address

Polokwane
0699

Telephone

+27827996176

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eben Smit Wild en Gastehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eben Smit Wild en Gastehuis:

Share