Kwagga Jag & Avontuur Klub

Kwagga Jag & Avontuur Klub Welkom by Kwagga Hunt & Adventure Klub – jou gesinsvriendelike sportskietbestemming in die Piketberg-omgewing!

Ons is SAGA-geaffilieer, FOSA- én NHSA-vriendelik, en bied topklas fasiliteite, 'n veilige omgewing en aksiebelaaide pret vir die hele gesin.

Vandag wil Kwagga Jag & Avontuurklub Bestuur een en elke Borg, Speler, Lid en Gade wat ons jaarlikse golfdag moontlik ge...
05/08/2026

Vandag wil Kwagga Jag & Avontuurklub Bestuur een en elke Borg, Speler, Lid en Gade wat ons jaarlikse golfdag moontlik gemaak en ondersteun het weereens bedank. Ons sien julle en ons waardeer julle!! Julle is net DIE BESTE !

Kwagga groete 👌🏻

18/05/2026
Wenkem SA het hul kliënte by ons Skietbaan onthaal — en wat ’n besonderse lekker dag was dit nie.Van begin tot einde was...
20/04/2026

Wenkem SA het hul kliënte by ons Skietbaan onthaal — en wat ’n besonderse lekker dag was dit nie.

Van begin tot einde was alles goed beplan en gereël. Al hul moeite was duidelik sigbaar - ’n ware bewys van hoe hulle hul kliënte waardeer.

Vir ons by Kwagga Jag was dit ’n voorreg om die geleentheid aan te bied. Dankie Wenkem SA, dat julle ons gekies het.

Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Address

Piketberg
7320

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kwagga Jag & Avontuur Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category