Piketberg Rugby Klub

Piketberg Rugby Klub Club Rugby News & Results Page

Rhinos 🦏 vs Velddrif🐟Hier is ons Man of The Matches in gister se Derby teen Velddrif Rfc.πŸ†Baie geluk aan die splelers me...
21/06/2026

Rhinos 🦏 vs Velddrif🐟

Hier is ons Man of The Matches in gister se Derby teen Velddrif Rfc.πŸ†

Baie geluk aan die splelers met hulle uitstekende performances!!πŸ”₯πŸ’ͺ

Keep up the Good Work!!πŸ«‚πŸ’ͺπŸ™πŸΏ








My SPAR Boland - Piketberg
Renostertjie Waardiehoringsteek
Praat Saam Piketberg
What's on in Piketberg
Kom Ry En Kry Bestuurskool
Liebco Vleishandelaars
Kenako Sportswear
Bergrivier Executive Council
Boland Rugby Union-BRU
Weslander
Wijnhuis Liquors
Piketberg Rugby Klub

Happy Father's day 🧑🦏
21/06/2026

Happy Father's day 🧑🦏

πŸ“† Saterdag 20 Junie  2026πŸ† Piketberg R.F.C VS Velddrif R.F.C 🏟️ Rhino Park, Piketberg 🀝 Liga Wedstryd 12πŸ—³οΈ"Uitslae"πŸ—³οΈHie...
20/06/2026

πŸ“† Saterdag 20 Junie 2026
πŸ† Piketberg R.F.C VS Velddrif R.F.C
🏟️ Rhino Park, Piketberg
🀝 Liga Wedstryd 12

πŸ—³οΈ"Uitslae"πŸ—³οΈ

Hier volg ons wedstryde uitlsae teen Velddrif Rfc

🟠Rhinos A 48 - Velddrif A 46πŸ”΅

🟠 Rhinos B 23 - Velddrif B 18 πŸ”΅

🟠Rhinos C 12 - Velddrif C 13 πŸ”΅

So waar begin ek mense julle sal nie verstaan hoe Rhino Park ons boys kan uplift nie!!

Ons A span wen 3 wedstryde na agtereenvolgende op die park.πŸ«‚

Almal mag maar nou asem haal!! Wat 'n game!! πŸ˜„

Dankie aan Velddrif R.F.C en hulle supporters julle was net so great vandag veilig travel !!πŸ‘

Dankie aan ons Rhino Supporters wat in hulle getalle opgedaag het vandag .πŸ’™πŸ€²πŸ˜‰









My SPAR Boland - Piketberg
Renostertjie Waardiehoringsteek
Praat Saam Piketberg
What's on in Piketberg
Kom Ry En Kry Bestuurskool
Boland Rugby Union-BRU
Bergrivier Executive Council
Kenako Sportswear
Liebco Vleishandelaars
Wijnhuis Liquors
Liebco Liebenberg
Weskus Nuus
Weslander

πŸ“† Saterdag 20 Junie 2026πŸ† Piketberg R.F.C vs Veldrift R.F.C 🏟️ Rhino Park, Piketberg 🀝 Liga Wedstryd 12πŸ—³οΈ"Uitslae"πŸ—³οΈHier...
20/06/2026

πŸ“† Saterdag 20 Junie 2026
πŸ† Piketberg R.F.C vs Veldrift R.F.C
🏟️ Rhino Park, Piketberg
🀝 Liga Wedstryd 12

πŸ—³οΈ"Uitslae"πŸ—³οΈ

Hier volg ons wedstryde uitlsae teen Langebaan Rugby Klub

🟠Rhinos A 48 - Veldrift A 46πŸ”΅

🟠 Rhinos B 23- Veldrift B 18 πŸ”΅

🟠Rhinos C 12 - Veldrift C 13 πŸ”΅

Baie geluk aan alle spanne vandag op Rhino Park vir die 3rde wen naweek agtereenvolgende.

Ons almal mag maar nou asem haal!! Wat 'n game!! πŸ˜„

Veilig terug reis aan ons besoekers en supporters van Veldrift πŸ™Œ

Dankie aan ons Rhino Supporters wat in hulle getalle opgedaag het vandag .πŸ’™πŸ€²πŸ˜‰









My SPAR Boland - Piketberg
Renostertjie Waardiehoringsteek
Praat Saam Piketberg
What's on in Piketberg
Kom Ry En Kry Bestuurskool
Boland Rugby Union-BRU
Bergrivier Executive Council
Kenako Sportswear
Liebco Vleishandelaars
Weslander
Liebco Liebenberg
Weskus Nuus

Score Update Halftime!!!πŸ“ŒGood Comeback van die Boys nadat hulle onder druk was nou vir groot gedeelte van die rustyd.Ons...
20/06/2026

Score Update

Halftime!!!πŸ“Œ

Good Comeback van die Boys nadat hulle onder druk was nou vir groot gedeelte van die rustyd.

Ons tel momentum op en Velddrif begin lyk moeg na 40min.

Come on Rhino Boys ⚑️

Score Update Carlo Lammetjie Baadjies wen turnover.Panalty Rhinos Craig Ockhuis convert.Ref blaas die game af!! Ons B-Sp...
20/06/2026

Score Update

Carlo Lammetjie Baadjies wen turnover.

Panalty Rhinos Craig Ockhuis convert.

Ref blaas die game af!!

Ons B-Span se winning run continues 11 games unbeaten.

Well Done Rhino Boys!!πŸ”₯πŸ¦πŸ§‘πŸ’™βœ¨

Score Update Devon onderskep score onder die palle.⚑De-Morgan convert!!πŸ’ͺ🏼Halftime 🧊Come on Rhino Boys ✨πŸ”₯πŸ’™πŸ¦πŸ§‘
20/06/2026

Score Update

Devon onderskep score onder die palle.⚑

De-Morgan convert!!πŸ’ͺ🏼

Halftime 🧊

Come on Rhino Boys ✨πŸ”₯πŸ’™πŸ¦πŸ§‘

Score Update Full Time ⏲️ Hard Luck Rhino Boys 😞✨🀲🏼πŸ”₯
20/06/2026

Score Update

Full Time ⏲️

Hard Luck Rhino Boys 😞✨🀲🏼πŸ”₯

πŸ“ƒTEAM SHEETSπŸ“ƒHier volg ons 3 spanne wat die klub sal verteenwoordig in more se 12de liga wedstryd teen Velddrif R.F.C op...
19/06/2026

πŸ“ƒTEAM SHEETSπŸ“ƒ

Hier volg ons 3 spanne wat die klub sal verteenwoordig in more se 12de liga wedstryd teen Velddrif R.F.C op Rhino Park 🦏.πŸ“ƒ

Baie geluk aan alle spelers wat gekies was om die klub te verteenwoordig. πŸ€πŸ˜‰

Sterkte met die wedstryde ons as klub en dorp staan agter julle. πŸ’™πŸ¦πŸ™ŒπŸ»









My SPAR Boland - Piketberg
Renostertjie Waardiehoringsteek
Kenako Sportswear Praat Saam Piketberg Liebco Vleishandelaars Weslander Boland Rugby Union-BRU Kom Ry En Kry Bestuurskool What's on in Piketberg Wijnhuis Liquors Bergrivier Executive Council TOPS at SPAR Weskus Nuus Piketberg Rugby Klub Liebco Liebenberg

TICKETS AVAILABLE πŸ§ΎπŸ’™πŸ€πŸ§‘My SPAR Boland - Piketberg TOPS at SPAR Wijnhuis Liquors (Pikkewyn) 'S FISHERIES(rooi winkel)
17/06/2026

TICKETS AVAILABLE πŸ§ΎπŸ’™πŸ€πŸ§‘

My SPAR Boland - Piketberg
TOPS at SPAR
Wijnhuis Liquors (Pikkewyn)
'S FISHERIES(rooi winkel)

Address

Sarel Callier
Piketberg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Piketberg Rugby Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category