Lieberwalt Farm parkrun

Lieberwalt Farm parkrun A free, fun, and friendly weekly 5k community event. Walk, jog, run, volunteer or spectate.

Wie sou kon d**k 2004 se parkrun sal  Saterdag 1000000 parkruns word. Word Saterdag oggend deel van hierdie geskiedenis ...
10/06/2026

Wie sou kon d**k 2004 se parkrun sal Saterdag 1000000 parkruns word. Word Saterdag oggend deel van hierdie geskiedenis by ons Lieberwalt Farm parkrun . Sandgat Van Der Kloof Vanderkloof Dam

Hier bietjie giskiednis... Voor 1miljoen parkruns moes   gebeur het. Kom draf of stap Saterdag by Sandgat. Raak deel van...
09/06/2026

Hier bietjie giskiednis... Voor 1miljoen parkruns moes gebeur het. Kom draf of stap Saterdag by Sandgat. Raak deel van hierdie groot oomblik. Van Der Kloof Vanderkloof Dam Lieberwalt Farm parkrun

Wow    parkruns van begin tot nou reg oor die wêreld.Ons is deel van hierdie giskiednis. Kom wees Saterdag deel hierdie ...
08/06/2026

Wow parkruns van begin tot nou reg oor die wêreld.Ons is deel van hierdie giskiednis. Kom wees Saterdag deel hierdie gebeurtenis.




Goeie werk elke deelnemer wat koue kom weg draf/stap het .   Van Der Kloof   Sandgat   parkrun South Africa   Vanderkloo...
06/06/2026

Goeie werk elke deelnemer wat koue kom weg draf/stap het . Van Der Kloof Sandgat parkrun South Africa Vanderkloof Dam parkrun

Ons Vrywilligers was vanoggend weer op hulle pos teenspyte van bitter koue. Dankie vir julle hulp,liefde, bereidwillighe...
06/06/2026

Ons Vrywilligers was vanoggend weer op hulle pos teenspyte van bitter koue. Dankie vir julle hulp,liefde, bereidwilligheid en warm parkrun harte. Sandgat Van Der Kloof parkrun South Africa Vanderkloof Dam parkrun

Ons eerste -2 grade en ryp maar parkrun harte brand warm.  Ons plaaslike deelnemers was dapper.    Van Der Kloof   Sandg...
06/06/2026

Ons eerste -2 grade en ryp maar parkrun harte brand warm. Ons plaaslike deelnemers was dapper. Van Der Kloof Sandgat Vanderkloof Dam parkrun

-2grade keer nie parkrunners nie . Was bietjie koud maar ons was daar.   Sandgat   Lieberwalt Farm parkrun   parkrun Sou...
06/06/2026

-2grade keer nie parkrunners nie . Was bietjie koud maar ons was daar. Sandgat Lieberwalt Farm parkrun parkrun South Africa Vanderkloof Dam Van Der Kloof

Ons week se syfers... Ons was min maar ons was daar.. Slegs plaaslike deelnemers en vrywilligers.   Van Der Kloof   Sand...
04/06/2026

Ons week se syfers... Ons was min maar ons was daar.. Slegs plaaslike deelnemers en vrywilligers. Van Der Kloof Sandgat Vanderkloof Dam parkrun South Africa parkrun

02/06/2026
Ons was net plaaslike deelnemers en julle was wenners..  Hoop julle het fantasies parkrun belewenis gehad.  Dankie dat j...
30/05/2026

Ons was net plaaslike deelnemers en julle was wenners.. Hoop julle het fantasies parkrun belewenis gehad. Dankie dat julle koue oggend kom warm draf/stap het. Sandgat Van Der Kloof parkrun South Africa Vanderkloof Dam

Address

Lieberwalt Farm
Petrusville

Opening Hours

07:00 - 21:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lieberwalt Farm parkrun posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category