31/03/2026
VersaFit Training is hier om die gewone mense, buiten gewone resultate te laat lewer, sterker te word en weer goed te voel in hulle lyf.
As jy moeg is vir diรซte en gym planne wat nie werk nie, dan kan jy nou gerus voel.
VersaFit bied persoonlike afrgting aan by Virgin Active Paarl, in die gemak van jou eie huis, of selfs aanlyn. Dit help nie jy volg net enige iemand se program daar buite nie - want dit was nie uitgewerk volgens jou lyf en doel nie.
Maak gerus kontak met my en dan kyk ons saam wat vir JOU gaan werk.
Die enigste manier wat n verskil gaan sien, is as die tyd werklik ingesit word.