Oudtshoorn Toutrek Klub

Oudtshoorn Toutrek Klub Toutrek klub vir junior kinders ouderdom 14 tot seniors

DIE DAG HET AANGEBREEK! 🇿🇦💪Die reën het ons nie gestop nie! 🌧️🔥Trots op al ons spanne en atlete wat deelgeneem het. Kyk ...
16/09/2026

DIE DAG HET AANGEBREEK! 🇿🇦💪

Die reën het ons nie gestop nie! 🌧️🔥
Trots op al ons spanne en atlete wat deelgeneem het.
Kyk uit vir môre se spanne! 🏆🇿🇦
Ons staan saam agter ons atlete! 💪

11/09/2026

Die geleentheid om nou op eie bodem aan ’n wêreldkampioenskap deel te neem, maak die prestasie selfs meer besonders.

11/09/2026

DONKER, MUSKIETE EN HARDE OEFENING – NIKS STOP HIERDIE SPAN NIE!

Die Hoorn het Dinsdagaand by Oudtshoorn Toutrekklub se oefening ingeloer – en een ding is seker: dié manne en dames is gereed om tou te trek!

Die span is hard aan die voorberei vir die 30ste TWIF Buitelug-toutrek-wêreldkampioenskappe, wat van 16 tot 19 September in Hartenbos, Mosselbaai, plaasvind.

En Oudtshoorn het nóg rede om trots te wees! 🇿🇦
⭐ Hans Schutte verteenwoordig Suid-Afrika in die 560 kg SA-mansspan.
⭐ Amelia Lubbe, wat ook een van die klub se junior afrigters is, trek in die 500 kg SA-damesspan.

Ons kamera was daar om ’n bietjie van die harde werk, tegniek en span-gees agter die skerms vas te vang. 🎥

👀 Kyk die video – en sterkte aan Oudtshoorn se toutrekkers op die wêreldverhoog!

📖 Lees die volledige berig hier:

https://www.diehoorn.com/nuus/oudtshoorn-toutrekklub-gereed-vir-wereldverhoog/?fbclid=IwRlRTSAUQ8bFwZG9mAWZkaWQWUONM6-i4HqXpeP-RHQeiUS7JNHXVJGV4dG4DYWVtAjExAHNydGMGYXBwX2lkCjY2Mjg1NjgzNzkAAR4LmzXfMVVbKv4Mj4MMRegUvO3Sost8xNEKrYr8Cs7F31ReP8vXuxC6J3O-Qg_aem_4fHb3YwRnvXYl1z9Z2HLrg

Moenie uitmis op ’n aand vol lekker kuier, goeie kos, dans en fantastiese veilingpryse nie!Slegs 'n paar tafels oor, bes...
02/09/2026

Moenie uitmis op ’n aand vol lekker kuier, goeie kos, dans en fantastiese veilingpryse nie!
Slegs 'n paar tafels oor, bespreek jou tafel nou.

Baie geluk aan ons Voorsitter David Schoeman met jou verjaardag. Mag jy baie toutrek energie kry in die nuwe lewensjaar.
30/08/2026

Baie geluk aan ons Voorsitter David Schoeman met jou verjaardag.
Mag jy baie toutrek energie kry in die nuwe lewensjaar.

Kom eet, kuier en dans saam met ons by ons jaarlikse Dans & Veiling! 💃🕺🎉🎟️ Beperkte tafels is nog beskikbaar!Moenie uitm...
14/08/2026

Kom eet, kuier en dans saam met ons by ons jaarlikse Dans & Veiling! 💃🕺🎉

🎟️ Beperkte tafels is nog beskikbaar!
Moenie uitmis op ’n aand vol lekker kuier, goeie kos, dans en fantastiese veilingpryse nie!

Bespreek jou tafel nou en verseker jou plek!

💪
08/08/2026

💪

🔴 WE’RE LIVE TODAY! 🔴

The rope is ready, the teams are ready… 💪🔥
Join us LIVE and catch all the action! 🪢🏆

📺 WATCH LIVE HERE:
👉 YouTube: https://www.youtube.com/-of-War

Don’t miss a pull! Come support our teams! 🇿🇦🔥

Address

Oudtshoorn

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oudtshoorn Toutrek Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category