Oudtshoorn RFC

Oudtshoorn RFC Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Oudtshoorn RFC, Rugby Stadium, Oudtshoorn.

08/09/2026

NOG BOODSKAPPE VAN ONS LEGENDES!๐Ÿ‰

Die boodskappe hou net aan inkom en dit beteken ongelooflik baie vir ons manne!

Piet Otto โ€“ โ€™n groot naam in ons Oudtshoorn-gemeenskap en ook โ€™n oudspeler wat self vir Oudtshoorn Rugbyklub uitgedraf het. Dankie Piet vir jou mooi boodskap en ondersteuning!๐Ÿ‰

En dan Roscko Specman, voormalige Springbok 7โ€™s-speler ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ”ฅ โ€“ baie dankie vir jou sterkte-toewensingsboodskap aan ons span. Dit is โ€™n ongelooflike eer om sulke ondersteuning van iemand met jou rugby-agtergrond te ontvang!

Hierdie boodskappe van oudspelers, legendes en groot name in die rugbywรชreld herinner ons weer: Oudtshoorn Rugbyklub is meer as net โ€™n klub โ€“ ons is โ€™n familie!

Aan elkeen wat die tyd maak om vir ons manne โ€™n boodskap te stuur: BAIE DANKIE! ๐Ÿ™

Ons manne gaan hierdie naweek alles op die veld los! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

08/09/2026

HOE LEKKER IS DIT!๐Ÿ‰

Hoe lekker is dit om steeds boodskappe van ons ou manne te ontvang voor hierdie naweek se groot FINALS! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ†

Dit wys net weer dat die liefde vir Oudtshoorn Rugbyklub nooit ophou nie. Eenmaal โ€™n Oudtshoorn-man, altyd โ€™n Oudtshoorn-man!

โ€™n Groot DANKIE aan Kollie Brits, Makka Swart โ€“ ook bekend as Oudtshoorn Rugbyklub se Visepresident en Johan Schnetler vir julle boodskappe van ondersteuning aan ons manne hierdie naweek๐Ÿ™Œ๐Ÿผ

Julle het self die pad geloop en weet wat dit beteken om die Oudtshoorn-trui met trots te dra. Julle ondersteuning beteken baie! ๐Ÿ‰

Nou is dit ons manne se b***t om die veld te vat en alles te gee!

08/09/2026

STERKTE AAN ONS MANNE VIR DIE FINALS! ๐Ÿ‰

Dit beteken baie wanneer die manne wat voorheen die Oudtshoorn-trui gedra het, steeds agter die klub staan! ๐Ÿ™Œ๐Ÿผ

โ€™n Spesiale dankie aan ons Springbok-vriend en oud-Bokspeler Steven Kitshoff, asook ons oud-Oudtshoorn-spelers Hanno Kotze, Ronald van der Wetering en Stefan Viljoen, vir julle boodskap van ondersteuning aan Oudtshoorn Rugbyklub voor die groot FINALS teen George Rugbyklub hierdie naweek! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ†

Julle het self die trui gedra en weet presies wat dit beteken om vir Oudtshoorn op die veld te staan. Julle ondersteuning beteken ongelooflik baie vir ons huidige span๐Ÿ‘๐Ÿป

Aan ons manne op die veld:
Speel met hart. Speel vir mekaar. Speel vir die trui. Speel vir Oudtshoorn! ๐Ÿ’ช๐Ÿผ๐Ÿ‰

Ons hele dorp staan agter julle!
Kom ons vat hom huis toe! ๐Ÿ†

OUDTSHOORN RUGBYKLUB โ€“ SEMI-FINAALโค๏ธ๐Ÿ‰Wat โ€™n dag vir Oudtshoorn Rugbyklub! ๐Ÿ”ฅOns 1ste XV het die stryd aangepak teen Harle...
06/09/2026

OUDTSHOORN RUGBYKLUB โ€“ SEMI-FINAALโค๏ธ๐Ÿ‰

Wat โ€™n dag vir Oudtshoorn Rugbyklub! ๐Ÿ”ฅ

Ons 1ste XV het die stryd aangepak teen Harlequins, terwyl ons 3de XV teen Riversdale Blues op die veld was๐Ÿ™Œ๐Ÿป

Ons manne het geveg tot die einde, hard gewerk en gewys dat hulle kan uithou wanneer dit saak maak๐Ÿ’ช๐Ÿ‰ Geen wedstryd was maklik nie, maar ons het karakter, hart en deursettingsvermoรซ gewys!

Ons is weer op pad Outeniqua Park toe! ๐ŸŸ๏ธ๐Ÿ”ฅ

Die FINALS wagโ€ฆ ๐Ÿ†

Dankie aan elke speler, afrigter, bestuurder en ondersteuner wat deel is van hierdie reis. Julle ondersteuning beteken alles!

Sien julle daar vir die FINALS! ๐Ÿ‘Š๐Ÿ”ฅ
Oudtshoorn, kom staan saam met ons! โค๏ธ

๐Ÿ‰18 JAAR LATERโ€ฆ OUDTSHOORN IS TERUG! ๐Ÿ‰Wat โ€™n ongelooflike prestasie vir Oudtshoorn Rugbyklub! ๐Ÿ”ฅVir die eerste keer seder...
31/08/2026

๐Ÿ‰18 JAAR LATERโ€ฆ OUDTSHOORN IS TERUG! ๐Ÿ‰

Wat โ€™n ongelooflike prestasie vir Oudtshoorn Rugbyklub! ๐Ÿ”ฅ

Vir die eerste keer sedert 2008 sal Oudtshoorn weer in die Premier Liga gesien word 18 jaar later! ๐Ÿ˜ฑ๐Ÿ†

18 jaar van wag, hard werk, opstaan, aanhou glo en elke seisoen weer probeerโ€ฆ en nou het daardie oomblik aangebreek๐Ÿ™Œ๐Ÿผ

Dit is soveel meer as net rugby. Dit is die resultaat van spelers wat week na week alles gee, afrigters wat nooit ophou glo nie, bestuur wat agter die skerms hard werk en โ€™n gemeenskap en ondersteuners wat deur dik en dun agter die klub staanโค๏ธ

Wat โ€™n prestasie! Wat โ€™n oomblik! Wat โ€™n voorreg om deel hiervan te wees! ๐Ÿฅนโค๏ธ

Maar die werk is nog nie klaar nieโ€ฆ ๐Ÿ”ฅ

Ons A- en C-spanne gaan die naweek in die semi-finaal deelneem en ons staan vierkantig agter julle!

Oudtshoorn is terug waar ons hoort.๐Ÿ‰
Premier Liga 2027 , 18 jaar later!

Kom ons maak hierdie seisoen een om nooit te vergeet nie! ๐Ÿ”ฅโค๏ธ๐Ÿ‰

BO-AAN DIE PUNTELEER NA 7 WEKE! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰Wat โ€™n ongelooflike seisoen is dit tot dusver vir Oudtshoorn Rugbyklub! ๐Ÿ–คโค๏ธNa 7 weke v...
31/08/2026

BO-AAN DIE PUNTELEER NA 7 WEKE! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

Wat โ€™n ongelooflike seisoen is dit tot dusver vir Oudtshoorn Rugbyklub! ๐Ÿ–คโค๏ธ

Na 7 weke van harde rugby staan Oudtshoorn steeds heel bo aan die SWD Uitdaagbeker Top 8-punteleer! ๐Ÿ†

๐Ÿ“Š Oudtshoorn Rugbyklub
๐Ÿ‰ 7 wedstryde
โœ… 5 oorwinnings
๐Ÿค 1 gelykop
โŒ 1 nederlaag
๐Ÿ”ฅ 29 punte

En nog beter met ons posisie bo-aan die punteleer het ons onsself โ€™n tuis-halfeindstryd verseker! ๐ŸŸ๏ธ๐Ÿ”ฅ

Dit is die beloning vir weke se harde werk, opoffering en vasbyt deur ons spelers, afrigters en bestuur. Maar die werk is nog nie klaar nie! ๐Ÿ’ช

Nou begin die belangrikste deel van die seisoen. Ons het โ€™n doel voor oรซ en ons wil hรช die Groen Paviljoen moet vol wees wanneer daardie halfeindstryd aanbreek! ๐Ÿ’š๐Ÿ‰

โ€™n Reuse dankie aan elke speler wat week na week alles op die veld gee, ons afrigters en bestuur wat agter die skerms werk en natuurlik elke ondersteuner wat ons langs die veld en van die huis af ondersteun. ๐Ÿ™Œ

GEORGE vs OUDTSHOORN๐Ÿ‰Wat โ€™n wedstryddag in George! ๐Ÿ”ฅOns manne het vandag alles op die veld gelos en ons is ongelooflik t...
31/08/2026

GEORGE vs OUDTSHOORN๐Ÿ‰

Wat โ€™n wedstryddag in George! ๐Ÿ”ฅ

Ons manne het vandag alles op die veld gelos en ons is ongelooflik trots op die gees, harde werk en vasbyt van elke speler๐Ÿ’ช

Uitslae:

๐Ÿฅ‰ 3de XV
George 28 โ€“ 33 Oudtshoorn โœ…

๐Ÿฅˆ 2de XV
George 28 โ€“ 12 Oudtshoorn

๐Ÿ† 1ste XV
George 46 โ€“ 36 Oudtshoorn

Alhoewel die 1ste XV nie met die oorwinning weggestap het nie, was dit โ€™n harde en strawwe wedstryd teen โ€™n sterk George-span. Ons hou kop hoog en fokus nou op die volgende uitdaging!

โ€™n Groot dankie aan elke speler, afrigter, bestuurslid en ondersteuner wat deel is van die Oudtshoorn Rugbyklub-familie. Julle ondersteuning beteken ongelooflik baie!

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ GROOT LOOTJIE-TREKKING! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰Oudtshoorn Rugbyklub in samewerking met George Rugby Klub bring vir julle โ€™n fantastiese lo...
25/08/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ GROOT LOOTJIE-TREKKING! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

Oudtshoorn Rugbyklub in samewerking met George Rugby Klub bring vir julle โ€™n fantastiese lootjietrekking! ๐ŸŽŸ๏ธ๐Ÿ™Œ

Vir slegs R50 per lootjie staan jy โ€™n kans om een van hierdie ongelooflike pryse te wen:

๐Ÿฅ‡ 1STE PRYS
๐Ÿก 2 nagte se verblyf vir 2 persone in die Deluxe Suite by Villa Castollini, Knysna
๐Ÿ’ฐ Ter waarde van R12 500
โ˜• Ontbyt ingesluit!

๐Ÿฅˆ 2DE PRYS
๐Ÿ“– Springbok: 100 Jaar Rugby Versamelaars Boek
โ€ข Gepubliseer deur Opus Media in 2014
โ€ข Steeds in die oorspronklike Springbok-boks en omhulsel
โ€ข Spesiale 100-jaar uitgawe oor die Springbok-spanne en die geskiedenis van Suid-Afrikaanse Rugby

๐Ÿ“… TREKKING: 29 AUGUSTUS 2026

๐ŸŽŸ๏ธ Lootjies: R50 elk
๐Ÿ“ž Kontak Jenรฉ Snyman: 083 287 6574 vir jou lootjies!

Elke lootjie help ons om die rugbyklubs, ons spelers en ons drome te ondersteun. ๐Ÿ’š๐Ÿ‰

Koop jou lootjie, ondersteun ons klubs en staan โ€™n kans om GROOT TE WEN! ๐Ÿ†

๐Ÿ‰โ€™n Mens kan net dankbaar weesโ€ฆNa 6 wedstryde vind ons onsself tans bo-aan die SWD Uitdaagbeker Top 8-punteleer.5 oorwin...
24/08/2026

๐Ÿ‰โ€™n Mens kan net dankbaar weesโ€ฆ

Na 6 wedstryde vind ons onsself tans bo-aan die SWD Uitdaagbeker Top 8-punteleer.

5 oorwinnings, 1 gelykop en 28 punte โ€˜n resultaat waarvoor ons ongelooflik dankbaar is๐Ÿ™ Maar ons weet baie goed dat hierdie seisoen nog nie verby is nie๐Ÿ‰โค๏ธ

Ons is dankbaar vir elke speler wat week na week hard werk, elke afrigter en bestuurslid wat agter die skerms hul deel doen en veral vir elke ondersteuner wat langs die veld staan, saam reis en in die goeie en moeilike tye agter Oudtshoorn Rugbyklub bly staanโค๏ธ๐Ÿ™๐Ÿป

Ons geniet die oomblik. Daar is nog werk om te doen en elke wedstryd bring sy eie uitdaging.

Die naweek wag Georgeโ€ฆ ๐Ÿ‰

๐Ÿ“… 29 Augustus 2026
๐Ÿ‰ George vs Oudtshoorn

Een wedstryd op โ€™n slag. Een week op โ€™n slag.
Ons hou aan werk. Ons hou aan glo๐Ÿ‰โค๏ธ

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ WAT โ€™N DAG OP DIE REC! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰Wat โ€™n ongelooflike rugbydag vir Oudtshoorn Rugbyklub! โค๏ธ๐Ÿ–คOns manne het vandag alles op die ...
23/08/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ WAT โ€™N DAG OP DIE REC! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

Wat โ€™n ongelooflike rugbydag vir Oudtshoorn Rugbyklub! โค๏ธ๐Ÿ–ค

Ons manne het vandag alles op die veld gelos teen Riversdal Blues en die resultate spreek vanself! ๐Ÿ’ช๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ† 3de XV: Oudtshoorn 32 โ€“ 22 Riversdal Blues
๐Ÿ† 2de XV: Oudtshoorn 26 โ€“ 7 Riversdal Blues
๐Ÿ† 1ste XV: Oudtshoorn 62 โ€“ 19 Riversdal Blues

โ€™n Skoon sweep vir Oudtshoorn! ๐Ÿ’ฅ๐Ÿ”ฅ Al drie spanne stap as wenners van die veld af โ€“ โ€™n prestasie waarop die hele klub trots kan wees!

Baie geluk aan elke speler, afrigter, bestuurder en ondersteuner wat vandag sy deel gedoen het๐Ÿ‘โค๏ธJulle harde werk, toewyding en geloof in die span wys op die veld!

En aan ons ongelooflike ondersteuners langs die veld โ€“ DANKIE! ๐Ÿ™Œ Julle stemme, energie en ondersteuning beteken alles vir ons spelers.

Address

Oudtshoorn

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oudtshoorn RFC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category