10/09/2025
Vir die skole wat ’n verskil wil maak!
Kom saam met ons na Sportisimo vir ’n Pa-en-Seun Kamp,
waar ons die spesiale band tussen pa en seun nog sterker bou.
’n Unieke geleentheid vol pret, spanwerk en herinneringe wat ’n leeftyd hou!