Mossel Bay Indoor Sports Arena

Mossel Bay Indoor Sports Arena Come enjoy your favourite sport at our local arena. See you there.

11/01/2025
07/01/2024

Ons is weer oop van more 8 Jan af om friendly Netbal en Krieket wedstryde te boek kontak Etienne by 0833022425.

22/09/2023

As julle iets soek om te doen die langnaweek kom ondersteen gerus ons local krieket spanne wat in n toernooi speel teen twee PE en een Kaapse span. Ons verkoop ook lekker worsbroodjies en nog meer die hele naweek so kom maak n draai! Eerste wedstryde begin vanaand 6uur dan Saterdag en Sondag van 10am af hele dag en maandag oggend speel hulle finals van 8uur af.

Kom kyk gerus wie gaan vanaand as die algehele MPL wenner wegstap! Kom geniet ook n ietsie saam ons en kyk wie wen al di...
08/05/2023

Kom kyk gerus wie gaan vanaand as die algehele MPL wenner wegstap! Kom geniet ook n ietsie saam ons en kyk wie wen al die pryse op die prysuideling na die final.

Donderdag aand 4 Mei is dit dan tyd vir MPL Semi Finals fixtures lyk soos volg:19:00 Phumba Butchers vs Kung Fu Wasters2...
02/05/2023

Donderdag aand 4 Mei is dit dan tyd vir MPL Semi Finals fixtures lyk soos volg:

19:00 Phumba Butchers vs Kung Fu Wasters

20:30 Lenaka Rhinos vs Monarchs

Address

10 Via Appie, Voorbaai Crescent, Road
Mossel Bay
6520

Opening Hours

Monday 09:00 - 02:00
Tuesday 09:00 - 02:00
Wednesday 09:00 - 02:00
Thursday 09:00 - 02:00
Friday 09:00 - 02:00
Saturday 09:00 - 02:00
Sunday 09:00 - 02:00

Telephone

+27833022425

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mossel Bay Indoor Sports Arena posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mossel Bay Indoor Sports Arena:

Share