10/09/2026
YOUNG WARRIORS RFC BIED AAN :
Mnr en Mej Young Warriors 2026👸🫅.
Belangstellendes kan inskryf by Jeanetta Stallenberg en Justine Steyn✍️.
Inskrywing kostes beloop R20/persoon.
Skryf in en staan ń kans om gekroon te word as Mnr/Mej Young Warriors 2026 !
Meer besonderhede rondom die aand sal later deurgegee word !