CBR Knock-ons Rugby

CBR Knock-ons Rugby Over 35 ex club rugby players that participate in social 10's rugby.

Ons het gisteraand ons klerasie ontvang. Ons wil van die geleentheid gebruik maak om vir CBR Lounge en management bedank...
05/12/2025

Ons het gisteraand ons klerasie ontvang. Ons wil van die geleentheid gebruik maak om vir CBR Lounge en management bedank dat ons die geleentheid daar kon gehou het. Ook Dankie vir die borgskap en aan al die borge vwat dit moontlik gemaak het.

Die gemeenskap van Montagu en omgewing dankie dat julle ons funksies ondersteun en die oomblik moontlik gemaak het.

Ulfred Terblanche is ook as ons kaptein aangewys



Ons het ons klerasie oorhanding vanaand te CBR Lounge. Weereens dankie aan al ons borge wat dit moontlik gemaak het.    ...
04/12/2025

Ons het ons klerasie oorhanding vanaand te CBR Lounge. Weereens dankie aan al ons borge wat dit moontlik gemaak het.



03/12/2025

Final prep for this coming weekend's tournament. Die coaches sal vanaand die squad aankondig. Wanelaas het julle n duikpass gesien🤭🥺🤣

D**k julle Stephen Dallies Soldaat sal die squad haal met die klas duikpass?



Couple of days left and some of us are still not ready. We looking forward to this weekend's tournament in Worcester. Tr...
03/12/2025

Couple of days left and some of us are still not ready. We looking forward to this weekend's tournament in Worcester. Transport is available for supporters that has shown interest in joining us for the day. All names can be given to Stephen Dallies Soldaat.



01/12/2025

Laaste week van voorbereiding vir kommende Saterdag se toernooi op Worcester. Dit gaan nog rof maar die manne sien uit.😃🤭



29/11/2025

Namens die CBR Knock-ons Rugby wil ons die Montagu Giants geluk wens op n baie goeie toernooi in Mcgregor vandag. Dit is defnitief die begin van n baie groot era in ons dorp.

Ons weet om in n semi of finaal te veloor is ni waarvoor ons gemaak is nie. Bounch harder terug ons sal altyd julle back. Well done young lads.



28/11/2025

One week to go for the Super Bro's 10's in Worcester. Lads are extremly excited for our second year.



25/11/2025

Boys went for a poolsession this afternoon and enjoyed themselves🌊

We will be back in action next weekend the 6th of December in Worcester at the Super Bro's 10s.



18/11/2025

Die manne is terug in besigheid. Hele paar nuwe gesigte het kom join. Paar manne moes ook klaar maak agv beserings en dan meneer Stephen Jemaine Soldaat is bevorder na n bestuurslid.

Ons speel 6 Desember te Worcester en hoop om dit weer n leke familiedag te maak. Kom ondersteun ons gerus. Hou die blad dop vir vervoer reelings.



Ons neem binnekort deel aan ons eerste toernooi vir 2025. 6 Desember os ons weer in Worcester vir die SB 10s Toernooi.On...
11/11/2025

Ons neem binnekort deel aan ons eerste toernooi vir 2025. 6 Desember os ons weer in Worcester vir die SB 10s Toernooi.

Ons wil dit wee n familiedag maak en vra julle ondersteuning. Hierdie ondersteuners hempies kan bestel woed by die bestuur vir slegs R230 en kinders onder 12 teen R200.

Net n seker aantal sal bestel word.

CalebChayim Du Toit Digital Studios 📸
09/09/2025

CalebChayim Du Toit Digital Studios 📸

Address

Montagu
6720

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CBR Knock-ons Rugby posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share