Boots & All Equestrian

Boots & All Equestrian | Sekhukhune District | Western Mounted Games |

Die afgelope naweek het van ons ruiters aan Qualifier 1 en 2 in Bela-Bela deelgeneem en hulle het ongelooflik goed gedoe...
27/03/2025

Die afgelope naweek het van ons ruiters aan Qualifier 1 en 2 in Bela-Bela deelgeneem en hulle het ongelooflik goed gedoen🤩

•Q1

C0 - Corlia Swanepoel op Romeo - Algeheel 4de.
C2 - Denise Van Der Walt op Spanjaard Teddy - Algeheel 2de.

J1 - Elrie Enslin op Buchels Kingsmen - Algeheel 1ste en sy bump van J0 na J1.
J2 - Ansua Bonnema op Daigo - Algeheel 5de en sy bump van J0 na J2.
- Anika Struwig op Pharoah’s Forum - Algeheel 6de en sy bump van J0 na J2.

S0 - Simoné Pieterse op Kaylee - Algeheel 3de.
- Raymond Sevenster op Wizard of Oz - Algeheel 6de.
- Lientjie Sevenster op Noya Ver Flooi - Algeheel 7de.

S2 - Francois Swanepoel op Shazza - Algeheel 1ste.

S3 - Otto Vogel op Cosmic Ray - Algeheel 4de.
- Roeline Van Der Walt op Vice President - Algeheel 5de.

V0 - Amanda Heystek op Buckshot - Algeheel 1ste.
- Lizette De Wet op Jenna Jameson - Algeheel 2de.

V2 - Amanda Heystek op Eljamani Belgleam - Algeheel 3de.

•Q2

C0 - Corlia Swanepoel op Romeo - Algeheel 5de.
C2 - Denise Van Der Walt op Spanjaard Teddy - Algeheel 2de.

J1 - Elrie Enslin op Buchels Kingsmen - Algeheel 2de.

J2 - Ansua Bonnema op Daigo - Algeheel 3de.
- Anika Struwig op Pharoah’s Forum - Algeheel 7de.

S0 - Simoné Pieterse op Kaylee - Algeheel 2de.
- Raymond Sevenster op Wizard of Oz - Algeheel 4de.
- Lientjie Sevenster op Noya Ver Flooi - Algeheel 5de.

S1 - Anru Kruger op Buchels Zappa - Algeheel 1ste.

S2 - Francois Swanepoel op Shazza - Algeheel 1ste.

S3 - Otto Vogel op Cosmic Ray - Algeheel 3de.
- Roeline Van Der Walt op Vice President - Algeheel 5de.

V0 - Lizette De Wet op Jenna Jameson - Algeheel 2de.

Ons is ongelooflik trots op elke ruiter en ons sien uit om te sien hoe hulle op die volgende qualifiers verbeter🔥🫶🏻

Op 1 Februarie het Boots and All Club by Ever Green Ranch ń Western Mounted Games Belendstellingsdag gehou.Dit was ń dag...
11/02/2025

Op 1 Februarie het Boots and All Club by Ever Green Ranch ń Western Mounted Games Belendstellingsdag gehou.

Dit was ń dag waar ruiters wat nog nooit western mounted games gery het nie, kon kom deelneem en sien hoe dit werk. Dit was ook ń goeie geleentheid vir ons club se ruiters om solank te oefen vir die opkomende qualifiers. Alhowel die skou nie punte getel het nie, het elke ruiter nogsteeds 110% gegee.

Ons wil graag net dankie sê aan die volgende borge wat die dag vir ons moontlik gemaak het:
•Joané Grobler-Smit Adviseurs
•Blink Vos-Perde Produkte
•Boots and All Club
•Venue-EVER GREEN RANCH . Baie dankie vir die lieflike bane wat julle vir ons voorberei het en ook baie dankie vir die kos stalletjie.

Ons wil ook net baie dankie sê aan ons judges wat aan elke ruiter raad gegee het as hulle met ń game gesukkel het, ons glo hulle het dit baie waardeer✨
En ook baie dankie aan een van ons harkers wat ons lekker laat lag hwt toe hy die speedball cone op sy kop uit die arena uit gedra het😂

Ons is ongelooflik trots op elke ruiter wat deelgeneem en ons hoop om julle die jaar op die games baan te sien🫶🏻

Kom geniet dit saam met ons die 1ste Februarie!!Vul die google form hier onder in as jy belang stel om deel te neem🔆http...
23/01/2025

Kom geniet dit saam met ons die 1ste Februarie!!

Vul die google form hier onder in as jy belang stel om deel te neem🔆
https://forms.gle/T8pPDye3NNQBbfjJ6

As jy meer inligting soek of nie met die link regkom nie, kontak vir Jeanette.

📞082 561 4641

Address

Marble Hall
0450

Telephone

+27825614616

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boots & All Equestrian posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category